SandyPaws
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Matty Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Henriette R - Sep 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en rustig.
Christine R - Sep 2024
Algehele gradering
Very neat Airbnb, had everything we needed.
Daniël P - Aug 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Johan S - Jul 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Stil en rustige area en eienaar hulpvaardig en vriendelik.
Hendrik A - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxing, creating family memories, special, resting.
Ann V - Jun 2024
Algehele gradering
Goeie wegbreek om deel van die natuur te wees, is goed vir jou siel.
Lanri M - Mei 2024
Algehele gradering
So gemaklik.
Christo N - Apr 2024
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel vir enige een.
Rudolf D - Apr 2024
Algehele gradering
Perfekte, rustige plek.
Tanya V - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelik vewerkom, alles gehad wat nodig was, kort dalk net WiFi.
Willandri H - Jan 2024
Algehele gradering
Sandypaws is soos jou huis weg van die huis af, met vriendelike diens en netheid.
Rynier Van Der Watt L - Jan 2024
Algehele gradering
Asemrowend lekker. Matty se plekkie is pragtig en ons is hartelik ontvang.
Corlia R - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Baie netjiese en ruim blyplek met alles wat nodig is.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Cindy W - Jan 2024
Algehele gradering
Feels like home.
Nick Y - Sep 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Karen B - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was als wat ons wou gehad het – lekker die privaat in en uitgang na die woon.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Reinette D - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Durandt K - Nov 2023
Algehele gradering
Owners were very friendly. Place is very cosy and very clean.
Christa S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Jazmin M - Okt 2023
Algehele gradering
Had the best time ever.
Doney H - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Adrian J - Aug 2023
Algehele gradering
My kuier was baie aangenaam by SandyPaws. Ek sal beslis weer terugkeer in die toekoms.
Jan-willem B - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Jonelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik.
David M - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely accommodation.
Jannie C - Jul 2023
Algehele gradering
As ons 'n tweede keer 'n plek besoek moet dit eintlik 6 sterre kry.
Eugene D - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Dalene V - Apr 2023
Algehele gradering
Super friendly and helpful host.
Rietta P - Apr 2023
Algehele gradering
Vreedsame see vakansie.
Mariaan J - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties! Sal Sandy Paws ten sterkte aanbeveel.
Martin L - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome soos altyd.
George A - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerHendry K - Feb 2023
Algehele gradering
Rerig die moeite werd.
Amelia M - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflike plek om te besoek.
Jannie C - Jan 2023
Algehele gradering
Het veral die ruimheid van die eenheid geniet.
Jonelle E - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Santie K - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, sal weer daar bly.
Francina J - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing en uitstekende verblyf.
Robbyn P - Jun 2023
Algehele gradering
The perfect space to recharge the batteries after a long and busy day.
Lees meerPierre S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie heerlik, rustig.
Audré D - Mei 2023
Algehele gradering
Een aand oorgeslaap saam met vriende.
Cobus R - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig, gemaklik en vriendelike mense.
Alvin J - Des 2022
Algehele gradering
Awesome, the accommodation close to the beach.
Alwyn E - Sep 2022
Algehele gradering
Een nag oorgebly op ons toer vakansie.
Corne V - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Carla R - Jul 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Anita G - Jun 2022
Algehele gradering
Rustige naweek.
Janine R - Jun 2022
Algehele gradering
Just perfect.
Deon V - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtig netjies, ruim en baie gerieflik geleë.
Lieb D - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en ruim.
Rentia W - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was baie skoon en groot vertrekke. Die eienaars was gaaf en beleefd.
Tessa V - Jan 2022
Algehele gradering
Perfek vir die hele gesin.
Trixi J - Aug 2022
Algehele gradering
It was a brief, but wonderful stay.
Carinne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Danelle S - Des 2021
Algehele gradering
Dit was ongelooflike lekker.
Lisa-marie M - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
George A - Nov 2021
Algehele gradering
Relaxing and refreshing
Helmon H - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties
Coen B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en nuut. Vriendelike eienaars.
Willie C - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly. Selfs gebraai. Wonderlike woonstel, veilig met 'n vriendelike gasvrou.
Hermien Y - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Kobie V - Sep 2021
Algehele gradering
Rus en rustigheid.
Francois D - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker atmosfeer en rustigheid.
Suezell D - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Johan D - Jul 2021
Algehele gradering
Sandy Paws is 'n heerlike blyplek. Baie ruim en netjies. Johan en sy vrou is die vriendelikste mense. Ons kuier was net te kort.
Dawid M - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike plekkie.
Tessa V - Jul 2021
Algehele gradering
Die hele gesin het dit baie geniet, ons kom beslis weer.
Suné L - Apr 2021
Algehele gradering
Netjiese blyplekkie.
Mattheus M - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Jan M - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en goed toegerus.
Louis Jones B - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie met 'n lieflike uitsig.
Peter B - Jul 2021
Algehele gradering
Clean and welcoming.
Mervan D - Apr 2021
Algehele gradering
Vakansie om te rus.
Reinette L - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. En baie netjies.
Cecilia R - Des 2020
Algehele gradering
Beste blyplekkie
Martin L - Des 2020
Algehele gradering
Lekker
Ilze B - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Stephan D - Des 2020
Algehele gradering
Beslis lekker gewees, dit was beslis die geld werd.
Marcel D - Des 2020
Algehele gradering
Lekker ontspannend.
André G - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf. Alles splinternuut en netjies. Woonstel volledig toegerus. Eienaars vriendelik en behulpsaam.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koraalstraat 17, Gouritsmond, 6696 , Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang