Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SandyPaws

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalstraat 17, Gouritsmond, 6696 , Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SandyPaws is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 in Gouritsmond.

Die woonstel is op die tweede verdieping van die hoofhuis met eie privaat ingang, 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Die hoof slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 driekwartbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en komberse word voorsien maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware ens.. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.

Gaste kan in die sitkamer met 'n TV met Openview en 'n see-uitsig ontspan. Let asb. dat hier nie DStv is nie, maar gratis WiFi is beskikbaar.

Braaigeriewe met 'n rooster is in die kuier area beskikbaar en 'n skaduparkeerplek onder 'n afdak word voorsien.

Die woonstel het 'n sonkrag-rugsteunstelsel in geval van kragonderbrekings.

SandyPaws is net 500 m vanaf die rivier en 900 m vanaf die strand. Gaste kan op die strand gaan stap, die getypoel besoek, gaan visvang, branderplankry of walviskyk tussen Julie en November.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Christine R
Gesin met tieners
5.0
Very neat Airbnb, had everything we needed. It was a great place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Daniël P
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. Had a lovely stay, would recommend to a couple or family that need a breather from a busy schedule. Even though we went in th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon. Stil en rustige area en eienaar hulpvaardig en vriendelik. Baie aangename plek. Ruim, skoon en netjies met alles wat benodig wo...
Sien meer
Jul 2024
Hendrik A
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing, creating family memories, special, resting. Our family of 4 loved our stay. The host was awesome. I was very impressed with t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Ann V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie wegbreek om deel van die natuur te wees, is goed vir jou siel. Gasvryheid soos nêrens anders nie en een nag is beslis te kort.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Matty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Koraalstraat 17, Gouritsmond, 6696 , Wes-Kaap
  • Gaste dink SandyPaws het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalstraat 17, Gouritsmond, 6696 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd967e7c2e63ab6a534b3a0952a6a303d2f2ada3b96e3e73d1da9f2415267ad9a576ee3b8d616b9eabfb7c42c09a0e2ff99fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 4) 81 5 1 5 17 Koraal Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.344574930388 21.876551443551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang