Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SandyPaws

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalstraat 17, Gouritsmond, 6696 , Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SandyPaws is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 mense in Gouritsmond.

Die woonstel op die tweede verdieping is op die perseel van die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en komberse voorsien, en gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met Openview en 'n uitsig oor die see het. Neem asseblief kennis dat daar geen DStv is nie, maar gratis WiFi is beskikbaar.

Braaigeriewe met 'n rooster is beskikbaar in die vermaakarea en 'n skaduparkeerplek onder 'n afdak word voorsien.

Die woonstel het 'n sonkrag-rugsteunstelsel in geval van kragonderbrekings.

SandyPaws is net 500 m van die rivier af en 900 m van die strand af. Besoekers aan Gouritsmond kan tussen Julie en November op die strand gaan stap, die getypoel besoek, visvang, branderplankry, of na die walvisse kyk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hester M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier en gerus. Pragtige plek en dorpie. Wat 'n heerlike verblyf, gasvrou en gasheer is hartsmense en mens voel dadelik tuis. Gaste gaan daa...
Sien meer
Nov 2024
Henriette R
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, netjies en rustig. Rustige atmosfeer en lekker gerus.
Sep 2024
Elaine E
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjies met alles wat jy nodig het. Skoon, netjiese plek. Eienaars was baie vriendelik. Sal definitief weer daar bly.
Sep 2024
Christine R
Gesin met tieners
5.0
Very neat Airbnb, had everything we needed. It was a great place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Daniël P
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. Had a lovely stay, would recommend to a couple or family that need a breather from a busy schedule. Even though we went in th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Matty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Koraalstraat 17, Gouritsmond, 6696 , Wes-Kaap
  • Gaste dink SandyPaws het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalstraat 17, Gouritsmond, 6696 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd967e7c2e63ab6a534b3a0952a6a303d2f2ada3b96e3e73d1da9f2415267ad9a576ee3b8d616b9eabfb7c42c09a0e2ff99fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 4) 85 5 1 5 17 Koraal Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.344574930388 21.876551443551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang