Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OKU House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Elizabeth C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Little piece of heaven on earth. Our awesome young adults thoroughly enjoyed 4 days at this stunning house! Ample space and a view that de-stresses one at first sight. Perfect location within a few minutes' walk of the hotel and restaurant!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoe F
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

One for the books! Our stay was fantastic. The views were gorgeous and the short walk to the beach was so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk W
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Baie lekker gebly daar, ligging is 100%, huis baie ruim en gerieflik. Die ligging van die huis bokant die lagoon en die see-uitsig is fantasties, die voëllewe is iets om te onthou, sal enige tyd weer daar gaan bly. Die eienares is baie hulpvaardig en het ons gereeld op hoogte van beurtkragskedules gehou, baie dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elred I
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Die verblyf was absoluut fantasties. Sal beslis weer bespreek by dieselfde eenheid. Meubels baie netjies en skoon. Eenheid het soveel addisionele geriewe. Dit maak jou verblyf aangenaam. Baie ruim. Uitsig is asemrowend mooi. Vir 'n heerlike, ontspanne wegbreek is Sandy's Beach House net die regte plek. Jy kom niks kort nie. Die prys is so goedkoop. Goeie waarde vir geld is dit beslis. Jy sal nie spyt wees nie. Ons kan nie wag om weer te kan gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Excellent venue, beautiful view, neat and tidy. A place that I recommend to all my friends and I will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Wat 'n wonderlike ervaring, die persoon wat jou ontvang is betyds, netjies en vriendelik. Die huis is lieflik ingerig vir selfsorg en alles is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Incarha-rylaan, Plankton-kompleks, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA815f7b26f2736fb21e3b25c410d62de38aeb5a3eea56a4648014f43216b9630543aba70d2973559d4ceefb3e66094ca57132?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 755 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Incarha Drive Plankton Complex 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -32.705223882547 28.342261151482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang