Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OKU House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 25 Jun 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Incarha-rylaan, Plankton-kompleks, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 950 R1 755 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

OKU House bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is op 'n dubbelplot in 'n kompleks bestaande uit 9 houthuisies gebou, en is naby die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die multi-verdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste en tweede badkamer het elk 'n stort, toilet en wasbak en die derde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Op die onderste verdieping is die kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het gemaklike rusbanke sowel as 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste maaltye saam kan geniet. Die boonste leefarea het 'n TV met DStv. Gaste moet asb. hul eie DStv-slimkaart saambring.

Die huis bied pragtige uitsigte en het 'n lekker privaat gevoel sonder om heeltemal afgesonder te wees. Dit word daagliks skoongemaak.

Buitebraaigeriewe wat lekker windbeskut is tydens die somermaande is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir OKU House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Incarha-rylaan, Plankton-kompleks, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink OKU House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Incarha-rylaan, Plankton-kompleks, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA815f7b26f2736fb21e3b25c410d62de38aeb5a3eea56a4648014f43216b9630543aba70d2973559d4ceefb3e66094ca57132?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 755 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Incarha Drive Plankton Complex 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -32.705223882547 28.342261151482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang