Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanfern Downs Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 34 resensies vir Sanfern Downs Cottage
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Lene T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene T

Beeldskoon, eenvoudige verblyf met als wat jy nodig het. Goed geleë met wonderlike kliëntediens.

Pragtige verblyf, mooi tuine met stap roetes. 'n Wonderlike plaaslike restaurant, loopafstand van daar af. Kliëntediens was fantasties. Het eintlik meer gekry as wat onsverwag het. Dit is eenvoudige selfsorg eenheid met iets van alles. Sal terug kom.

Marina E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina E

Totale vrede.

Fantastiese en baie interessante gasvrou. Heerlike bederf met warm brood, vars botter en yummy pruimkonfyt by aankoms.

Elize O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Lekker wegbreek.

Vriendelik en gasvry ontvang. Skoon, netjies en goed ingerig. Ons het baie lekker gekuier en die honde het dit ekstra huislik laat voel. Baie dankie Megan.

Chaney N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaney N

Baie lekker en rustig.

Mense was baie vriendlik. Ons was so bietjie vroeër daar en hulle was reeds reg met die kamer. Ons kon dadelik inklok en ontspan.

Kobus K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K

Rustic.

Vir wat mens betaal was dit waarde vir geld. Gerieflike bed en warm shower. Lekker bederf met plaasbrood en botter.

Frans J. V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans J. V

'n Belewenis vir 'n stadsjapie om deur 'n hoenderhaan wakker gekraai te word. Wonderlike tuine.

Die bed was baie gemaklik en die beddegoed skoon. Die tuisgebakte brood was 'n groot bederf. Ongelukkig het die eenheid dringend aandag en instandhouding nodig. Meer as 12 uur (19:00 op 27 Sept. - 8:30 op 28 Sept.) sonder elektrisiteit. Te wyte aan beurtkrag?

Jacqui S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui S

Clean, comfortable with a lovely host. The freshly baked bread was delicious.

Loved our stay. Would love to visit again.

Carledien M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carledien M

Very friendly and welcoming. Fresh baked bread was an unexpected surprise.

Megan is a lovely host.

Ruan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan S

Baie aangenaam.

Vriendelike gasvrou. Oulike hondjies. Mooi natuur en baie om te doen in die area.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Henda B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda B

We received a very friendly welcome.

Basic facilities but with all the amenities you might need. We were treated to a freshly baked bread on our arrival! Great personal touch.

Johan N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Rustige plaasatmosfeer met vriendelike en bedagsame gasvrou.

By ons aankoms het ons 'n warm broodjie en bottel vars melk in ons yskas gekry. Alles wat nodig was, was daar. Voor die donderstorm het sy ons gewaarsku dat die krag kan uitgaan, wat gebeur het, en die volgende oggend het sy kom seker maak alles is reg. Dit was 'n heerlike en spesiale oornag "in die bos".

Nickey F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nickey F

Vreeslik rusting en die gasvrou gaan die ekstra myl om jou welkom te laat voel.

Met ons aankoms was daar tuisgemaakte brood met tuisgemaakte botter en konfyt. Wat 'n heerlike bederf!

Valiant V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valiant V

Welcoming, safe and comfortable.

The hostess was very friendly and the cottage was perfectly clean and comfortable. The path is very rough on small cars though, so be sure to travel a bit more sturdy. Location is safe for walks and very private.

Lidia P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia P

My bejaarde ouers het dit baie geniet. Rustig, veilig en toeganklik vir ouer mense.

Vriendelike ontvangs, pragtige omgewing.

Iris V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Iris V

Lovely in the woods, but very basic.

Would have been nice to enjoy the surroundings more, but the outside area is, just as inside, minimally appointed, so for a one-night stay it is lovely, I would not stay longer.

Elreda V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elreda V

Heerlik gekuier en die natuur is beeldskoon. Laat mens sommer weer diep en lekker asemhaal.

Sanfern Downs Cottage is heerlik geleë nie te ver van baie doendinge en besienswaardighede af nie. Megan is baie gasvry, maklik om mee te gesels en die heerlike vars gebakte broodjie met botter en konfyt, was 'n groot verassing. Die ketel is op slag aangeskakel nog voor enige iets anders uitgepak is. Ons sal verseker weer daar gaan bly, dis rustig en stil maar jy voel nog steeds baie veilig. Ons klein Yorkie het gedink sy is in "doggy heaven" met al die lekker staptogte wat ons onderneem het sommer net so daar op die plaas. En dan natuurlik belangrik - verblyf daar is bekostigbaar vir ons "locals" wat ook graag die mooi plekke in ons land wil besoek en nie 'n plaas se prys kan betaal vir verblyf nie. Baie dankie.

Anonieme gas - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Francois L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

A 5 star experience!

Megan is a wonderful host! On arrival we recieved a freshley baked loaf of farm bread with butter and home made jam. The cottage was clean and tidy, we will surly make use of this accomodation again when we visit again.

Halga I - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Halga I

It was a beautiful place and very gracious host, I will be back.

Surroundings are quiet, peaceful and very pleasant. It's a beautiful place to go to for some peace and quiet.

Kilian Z - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kilian Z

Awesome, friendly, welcoming and relaxing.

See rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome, vriendelik, verwelkomend en ontspannend.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marj N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marj N

Lekker rustig.

Ons het baie lekker gebly. Alles was in werkende orde. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan. Lekker in die middel van die bos met die mooiste blomme oral.

Elizmari R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizmari R

Baie netjies en oulik.

Baie mooi plaas met 'n oulike cottage wat perfek is vir wat ons nodig gehad het.

Pat C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat C

Fabulous accommodation.

Brilliant communication with Megan. By arrangement, we were met and shown around by her capable and friendly son. The cottage was welcoming with special touches such as the homemade bread, butter and jam, fruit etc. The accommodation was spotless, comfortable and homely.

Faith M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Faith M

Beautiful.

Loved the Farm. Great place for a gateway from the city. The Trees, loved my morning walk. The reception was great. They even made a fresh pot bread for us, how cool is that. Definitely going back.

Sanfern Downs Cottage se terugvoer

Thank you for being such great guests Faith. I am so pleased you enjoyed your stay. I would love to have you visit again. Keep well.

Sanfern Downs Cottage
Gerda G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda G

Rustig, tyd vir self en eggenoot.

Goeie plek om af te skakel. Lekker vars broodjie met aankoms. Vat net leesstof saam!

Sanfern Downs Cottage se terugvoer

It was great having you and your husband to stay Gerda, I am pleased you managed to have a good rest. It would be wonderful to have you stay again.

Sanfern Downs Cottage
Leon C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon C

Die verblyf was baie netjies en skoon.

Die verblyf was aangenaam en ons gasvrou het selfs 'n vars brood vir ons gegee. Dit is in 'n baie mooi deel van die land geleë en ek kan dit sonder twyfel aanbeveel. Dit is naby Haenertsburg wat ook 'n baie mooi dorpie is. Die aanwysings na die verblyf kan waarskynlik beter.

Sanfern Downs Cottage se terugvoer

Thank you for your kind words, Leon. It was wonderful to have you stay with us. It was really lovely to meet you both, you were wonderful guests. Thank you for your advice with regards to the signage.

Sanfern Downs Cottage
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rona V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona V

Aangenaam en rustige omgewing.

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies met basiese geriewe. Veilig. Ekstra moeite gedoen om ons te akkommodeer.

Karin M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

'n Perfekte plek om te kan ontspan!

Ons het baie lekker gebly! Die huisie is mooi ingerig. Die varsgebakte brood met botter en tuisgemaakte konfyt was 'n wenner!

Sanfern Downs Cottage se terugvoer

Hi Karin, you were great guests and it was wonderful having you stay out Sanfern Downs Cottage. We hope to see you again some time.

Sanfern Downs Cottage
Altha P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Altha P

Wat 'n heerlike, mooi, intieme plekkie!

Megan is 'n fantastiese gasvrou en sy het ons so welkom laat voel. Met ons aankoms het sy vir ons 'n heerlike vars gebakte broodjie gereed gehad asook selfgemaakte konfyt en botter. Dit was 'n lekker verrassing en so onverwags. Sy het selfs aangebied om ons kaggel aan te steek sodat wanneer ons terugkeer die aand na 'n troue, sal die kamer lekker warm wees. Wat die geval was. Ons sal beslis weer daaraan klop as ons in daardie area is.

Sanfern Downs Cottage se terugvoer

Thank you for your lovely review Albertina. It would be wonderful to have you both back again.

Regards
Megan

Sanfern Downs Cottage
Rina B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rina B

Pragtige omgewing, skoon en netjies en baie vriendelike mense!

As jy lief is vir die natuur is hierdie 'n ideale plek om te ontspan. Besoek al die pragtige plekke naby!

Cherie V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cherie V

Wonderlike verblyf en gasvryheid op 'n pragtige plaas en omgewing.

Sanfern Downs Cottage is pragtig en knus met 'n heerlike kaggel. Dit is 'n pragtige omgewing en naby al die toeriste-aantreklikhede. Regtig baie lekker gebly en sal beslis weer daar bespreek as ons weer in daardie rigting is.

Sanfern Downs Cottage se terugvoer

Dear Cherie,

Thank you very much for your kind review. It was a pleasure having you both as guests.

Regards,
Sanfern Downs Cottage

Sanfern Downs Cottage
Clareece S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Clareece S

Nie ideaal vir 'n rustige naweek wegbreek nie.

Sien sterre.

Sanfern Downs Cottage se terugvoer

Hi Clereece, I apologise if you feel you did not have a restful stay at our cottage. Any positive criticism emailed to me would be welcome. Kind regards, Sanfern Downs.

Sanfern Downs Cottage
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phoenix-plaas, A33 op die R71 Nasionale Pad, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxZTRmNTZmLTRlNDgtNDdkMi04MjZhLTBkMzc2Mzg5YmFkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Phoenix Farm A33 on the National Road R71 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.89498 29.990659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang