Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanfern Downs Cottage

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Lene T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Beeldskoon, eenvoudige verblyf met als wat jy nodig het. Goed geleë met wonderlike kliëntediens. Pragtige verblyf, mooi tuine met stap roetes. 'n Wonderlike plaaslike restaurant, loopafstand van daar af. Kliëntediens was fantasties. Het eintlik meer gekry as wat onsverwag het. Dit is eenvoudige selfsorg eenheid met iets van alles. Sal terug kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina E
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Totale vrede. Fantastiese en baie interessante gasvrou. Heerlike bederf met warm brood, vars botter en yummy pruimkonfyt by aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lekker wegbreek. Vriendelik en gasvry ontvang. Skoon, netjies en goed ingerig. Ons het baie lekker gekuier en die honde het dit ekstra huislik laat voel. Baie dankie Megan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chaney N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie lekker en rustig. Mense was baie vriendlik. Ons was so bietjie vroeër daar en hulle was reeds reg met die kamer. Ons kon dadelik inklok en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Rustic. Vir wat mens betaal was dit waarde vir geld. Gerieflike bed en warm shower. Lekker bederf met plaasbrood en botter.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Frans J. V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2023

'n Belewenis vir 'n stadsjapie om deur 'n hoenderhaan wakker gekraai te word. Wonderlike tuine. Die bed was baie gemaklik en die beddegoed skoon. Die tuisgebakte brood was 'n groot bederf. Ongelukkig het die eenheid dringend aandag en instandhouding nodig. Meer as 12 uur (19:00 op 27 Sept. - 8:30 op 28 Sept.) sonder elektrisiteit. Te wyte aan beurtkrag?

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacqui S
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Clean, comfortable with a lovely host. The freshly baked bread was delicious. Loved our stay. Would love to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carledien M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2022

Very friendly and welcoming. Fresh baked bread was an unexpected surprise. Megan is a lovely host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2022

Baie aangenaam. Vriendelike gasvrou. Oulike hondjies. Mooi natuur en baie om te doen in die area.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2022

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phoenix-plaas, A33 op die R71 Nasionale Pad, Magoebaskloof, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxZTRmNTZmLTRlNDgtNDdkMi04MjZhLTBkMzc2Mzg5YmFkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Phoenix Farm A33 on the National Road R71 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.89498 29.990659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang