Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sangiro Game Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 221 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Altesia M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Baie gerieflik en privaat. Baie lekker gebly, en is privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Stil, rustig en baie gerieflik. Baie lekker gebly, staf was baie vriendelik, eenheid baie skoon en gerieflik! Sal beslis aanbeveel! Het nie geweet dat WiFi beskikbaar was nie?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannatjie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Baie rustig. Die ander gaste pla nie en elkeen doen stil-stil sy ding. Baie stil eintlik. Jy sou verwag om die hoofwegverkeer wat nie ver weg is, te hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Heerlik oorslaap plek, skoon, netjies en selfversorgend selfs 'n stoof. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Izak H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie gerieflik. Ek was beïndruk met die kwaliteit van die bed en die kamer se klankdigtheid. Het glad nie gehoor toe die ander gaste vertrek het nie en TV's deur die nag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Patricia L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

So glad we chose this venue. We had a great stay after a long journey. Super to walk about and see the animals and enjoyed the peacock and peahen visits at our stoep. Reception very friendly. The beds were very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Veronique
Sangiro Game Lodge
Dearest Patricia, We are so pleased to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to welcome you back again next time. Kind regards, Veronique

Marcelle G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

It was a very peaceful and convenient stay on our way back to JHB. We needed a few things from the kitchen which we could not find: a coffee plunger, a meat casserole, whiskey tumblers, and ice trays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre H
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Goeie nagrus gehad, dankie. Het lekker gebly, net die netheid van die eenheid was nie goed nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana & Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Aangenaam. Het die lugversorger waardeer!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lizanda V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Baie lekker. Baie goed en skoon, dankie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Veronique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 221

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 089
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 089
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kuanda-weg, Ou Eeufees-pad, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18831578ed13f66439c507f62ab7e5a44c96683110d6e7dd2d54d90d50145d590c0ff24bdd5fae3dd03871a6907de268e61c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 089 per nag (plek vir 2) 221 5 1 4 Kenneth Khaunda Road Old Eeufees Road 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.047083333333 26.227875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang