Sani Valley Lodge
Beskrywing
Die 3 Sunset Lodges is pragtig versierde, semi-losstaande eenslaapkamer-eenhede met manjifieke meer- en berg-uitsigte. Elke lodge het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en glas reg rondom sodat gaste die uitsigte kan waardeer. Die badkamer het ’n dubbelwasbak, bad en ’n aparte stort, asook verhitte handdoekrelings en oorhoofse verhitting. Die moderne kombuis is goed toegerus vir selfsorg met alle nodige toebehore om maaltye voor te berei. Die sitarea het ’n kaggel, TV met sekere DStv-kanale en ’n DVD-speler. Elke lodge beskik oor ’n privaat dek met braaigeriewe, buitemeubels en 'n pragtige uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is op versoek en teen ekstra koste slaapplek vir 2 ekstra gaste op matrasse in die Bushman Lodge en Rainbow Lodge. Die ekstra koste sal op die kwotasie uiteengesit word.
Let asb. dat geen kinders in die Sunset Lodges toegelaat word nie, tensy al 3 eenhede saam bespreek word.
Draagbare braaigeriewe is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die 3 Early Mist Lodges het elk slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit is langs die meer gebou en spog met pragtige uitsigte op die rotse van die Suidelike Drakensberg. Elke lodge het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n bad. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea en ’n privaat stoep met ’n Jacuzzi en 'n uitsig oor die meer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is op versoek en teen ekstra koste slaapplek vir 2 ekstra gaste op matrasse in die Bushman Lodge en Rainbow Lodge. Die ekstra koste sal op die kwotasie uiteengesit word.
Let asb. dat geen kinders in die Sunset Lodges toegelaat word nie, tensy al 3 eenhede saam bespreek word.
Draagbare braaigeriewe is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die 3 Lakeside Lodges het elk slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Hierdie losstaande dubbelverdieping-chalets bied uitstekende uitsigte oor die meer en op die Suidelike Drakensberg. Elke lodge het 1 slaapkamer, 1 badkamer, ’n kombuis, eetarea en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is ’n hoekie in die hoofslaapkamer met ’n stapelbed vir 2 kinders. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met alle moderne toebehore om maaltye voor te berei. Die sitarea het ’n TV met ’n DVD-speler en sekere DStv-kanale. Elke lodge het ’n dek met ’n privaat, ingeboude Jacuzzi en 'n pragtige uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is op versoek en teen ekstra koste slaapplek vir 2 ekstra gaste op matrasse in die Bushman Lodge en Rainbow Lodge. Die ekstra koste sal op die kwotasie uiteengesit word.
Let asb. dat geen kinders in die Sunset Lodges toegelaat word nie, tensy al 3 eenhede saam bespreek word.
Draagbare braaigeriewe is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bushman Lodge is ’n groot lodge met 2 en suite-slaapkamers wat pragtig met 'n Afrika-tema versier is, met oorspronklike Afrika-artefakte en -borduurwerk. Elkeen van die 2 slaapkamers het ’n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ’n stort, bad, oorhoofse verhitting en verhitte handdoekrelings. Die kombuis is volledig toegerus met al die moderne toebehore om maaltye voor te berei. Die sitarea het ’n Jetmaster-gaskaggel, ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n DVD-speler. Die lodge het ’n dek wat reg rondom strek met 'n manjifieke uitsig oor die meer en op die Drakensberge, asook die rotse wat welbekend is vir hul unieke voorkoms in die Sanipas-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is op versoek en teen ekstra koste slaapplek vir 2 ekstra gaste op matrasse in die Bushman Lodge en Rainbow Lodge. Die ekstra koste sal op die kwotasie uiteengesit word.
Let asb. dat geen kinders in die Sunset Lodges toegelaat word nie, tensy al 3 eenhede saam bespreek word.
Draagbare braaigeriewe is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Rainbow Lodge is die grootse chalet in Sani Valley en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 3 en suite-slaapkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke kamer het ’n koninggrootte-bed. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort, en die derde en suite-badkamer het slegs ’n stort. Al die badkamers het verhitte handdoekrelings en oorhoofse verhitting. Die kombuis is volledig toegerus met alle moderne toebehore. Die sitarea het ’n Jetmaster-gaskaggel en ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n DVD-speler. Die lodge het ’n dek wat reg rondom strek met 'n manjifieke uitsig oor die meer en op die Drakensberge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is op versoek en teen ekstra koste slaapplek vir 2 ekstra gaste op matrasse in die Bushman Lodge en Rainbow Lodge. Die ekstra koste sal op die kwotasie uiteengesit word.
Let asb. dat geen kinders in die Sunset Lodges toegelaat word nie, tensy al 3 eenhede saam bespreek word.
Draagbare braaigeriewe is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sani Pass-weg, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang