Sanjika Escapes Beach House
Beskrywing
Strandhuis 11B is die onderste gedeelte van die huis. Dit is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Beide slaapkamers het plafonwaaiers. Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broorooster, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplekke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met buitesitplek. Daar is 'n privaat tuin met 'n vuurput en sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Die twee eenhede 11A en 11B kan apart of saam vir 'n groep van 10 bespreek word.
- Rook is verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- 11A is op met die trappe en moontlik nie geskik vir gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Strandhuis 11A is die boonste gedeelte van die huis en is geskik vir tot 6 gaste met 3 slaapkamers en 3 badkamers, asook 'n oopplan-kobuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, plafonwaaier, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het deure wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbedens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 sitplekke. Die sitarea het gemaklikke banke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n beskutte balkon met buite-sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Die twee eenhede 11A en 11B kan apart of saam vir 'n groep van 10 bespreek word.
- Rook is verbode.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- 11A is op met die trappe en moontlik nie geskik vir gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gleniqua-rylaan 11, Glentana, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang