San Lameer 3010
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sanlameer 3010, Sanlameer, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer 3010 is op 'n gholflandgoed in Southbroom aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Die stil en veilige omgewing bied gaste alles wat nodig is vir 'n onvergeetlike vakansie. Alle geriewe is meestal slegs stapafstand.
Verblyf beskik oor 2 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n oopplan-kombuis met 'n sitarea en 'n aparte sitkamer met DStv.
Villa 3010 is op die grondvloer geleë, langsaan die strandmeer en het 2 stoepe met 'n spens, braaigeriewe en 'n klein tuin. Die villa is net 4 minute se stap vanaf die strand.
Die landgoed bied gesogte gholfbane, swembaddens, 'n biblioteek, kafee, tennisbane, muurbalbane, rolbalbaan, kiosk en sekuriteitshek na die strand met lewensredders, strandmeer met trapbootjies of jou eie kano, asook wildsbokkies en voëls.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ely Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Sanlameer 3010, Sanlameer, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer 3010 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sanlameer Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sanlameer 3010, Sanlameer, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang