San Lameer 3010
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sanlameer 3010, Sanlameer, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer 3010 is op 'n gholflandgoed in Southbroom aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. 'n Stil en veilige omgewing wat gaste alles bied wat hulle nodig het vir 'n onvergeetlike vakansie. Alle geriewe is meestal binne stapafstand.
Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers, albei met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n oopplan-kombuis met 'n sitarea, 'n aparte sitkamer met DStv.
Villa 3010 is op die grondvloer, langs die strandmeer, dit het 2 stoepe wat 'n opwaskamer en braaigeriewe met 'n tuintjie het. Die villa is stapafstand, 4 minute, vanaf die strand.
Geriewe op die perseel sluit in die mees gesogte gholfbane, swembaddens, 'n biblioteek, 'n superette, tennisbane, muurbalbane, rolbalbane, 'n kiosk met 'n veiligheidshek na die strandarea met lewensredders, fietspaaie, 'n strandmeer met trapbote of jou eie kano, en ook wildsbokke en voëls.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ely Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Sanlameer 3010, Sanlameer, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer 3010 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sanlameer Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sanlameer 3010, Sanlameer, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang