Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanlou

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Piet D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly, mooi uitsig, alles wat ons nodig gehad het op sy plek. Ons het baie lekker gebly, die mooi uitsig bewonder. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar en op sy plek. Die eienaars is vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Sanlou
Dankie dat julle so rustige en aangename kliënte was. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Sanlou.

Rhynhard G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Baie goeie wegbreek geleentheid. Mooi see-uitsig en baie rustig. Sal beslis weer SanLou besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cor N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Uitgerus en vrek lekker gebly. Sanlou is 'n awesome plek om te bly en waarde vir geld wat jy kry, als wat nodig is en die see uitsig laat jou net rustig raak. Oom Louis en tannie Sandra is tops, van ons aankoms daar tot ons gery het, gawe mense en sout van die aarde. Sal beslis weer daar gaan bly. Het altyd water gehad en krag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Sanlou
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons het dit geniet om jul as gaste te he. Groete

Karen R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Ons het heerlik gekuier. Die omgewing is rustig met pragtige uitsig oor die see en binne loopafstand van 'n stil strand. Louis en Sandra is 'n wonderlike gasheer en gasvrou. Die huis is pragtig en lekker ingerig met alles wat mens nodig het. Alles is skoon en in werkende toestand. Ons gaan beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Nice location, nice place to stay. Hosts are very helpful. Good WiFi. Will stay there again anytime. The location is walking distance from a beautiful, quiet beach. You can see and hear the sea from the house, which is really great. Good WiFi, which in our opinion is a must for holiday accommodation places. The hosts are always very willing to assist if need be. Had a great stay. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daphane P
Kort verblyf
4.6
Jan 2022

The accommodation is very beautiful and clean. The owners were very warm, kind and hospitable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Dit was regtig wonderlik en die eienaars was ongelooflik in elke opsig. Sal beslis Sanlou aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Ons verblyf by Sanlou was voorwaar eersteklas. Louis en Sandra het ons by aankoms verwelkom en die verblyf was absoluut netjies en skoon - tot die breekgoed, linne, ens onberispelik. Die huis is baie gerieflik en goed toegerus. Die eienaars wat ook apart op die perseel woon, het uit hul pad gegaan om jou privaatheid en gerief te verseker. Ek sal Sanlou sterk aanbeveel en sal self ook weer van hulle geriewe en gasvryheid gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Sanlou
Hi Gerhard, dankie vir die mooi resensie dit word waardeer. Ek is bly julle het julle tydjie geniet. Ons sien uit om julle weer te sien.

Nhlanhla N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Awesome. The place was amazing and I’m thinking of booking again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Sanlou
Thank you for your feedback, it's highly appreciated. Hoping to see you visiting us once again. Regards. Sanlou

Mulalo N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2020

We had an awesome stay. We had an awesome stay at Sanlou, would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Downingstraat 8, Southport, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwUDK2XSnrOEG8OylqR81qCsl28ydRqpO3r1VOw9X8LmcwMHU4S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 8 Downing Street Southport 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.68837849207 30.495783231213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang