Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanlou

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Sanlou
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Piet D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D

Baie lekker gebly, mooi uitsig, alles wat ons nodig gehad het op sy plek.

Ons het baie lekker gebly, die mooi uitsig bewonder. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar en op sy plek. Die eienaars is vriendelik en tegemoetkomend.

Sanlou se terugvoer

Dankie dat julle so rustige en aangename kliënte was. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Sanlou.

Sanlou
Rhynhard G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhynhard G

Baie goeie wegbreek geleentheid.

Mooi see-uitsig en baie rustig. Sal beslis weer SanLou besoek.

Cor N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor N

Uitgerus en vrek lekker gebly.

Sanlou is 'n awesome plek om te bly en waarde vir geld wat jy kry, als wat nodig is en die see uitsig laat jou net rustig raak. Oom Louis en tannie Sandra is tops, van ons aankoms daar tot ons gery het, gawe mense en sout van die aarde. Sal beslis weer daar gaan bly. Het altyd water gehad en krag.

Sanlou se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons het dit geniet om jul as gaste te he. Groete

Sanlou
Karen R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R

Ons het heerlik gekuier. Die omgewing is rustig met pragtige uitsig oor die see en binne loopafstand van 'n stil strand.

Louis en Sandra is 'n wonderlike gasheer en gasvrou. Die huis is pragtig en lekker ingerig met alles wat mens nodig het. Alles is skoon en in werkende toestand. Ons gaan beslis weer daar kuier.

Johannes M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes M

Nice location, nice place to stay. Hosts are very helpful. Good WiFi. Will stay there again anytime.

The location is walking distance from a beautiful, quiet beach. You can see and hear the sea from the house, which is really great. Good WiFi, which in our opinion is a must for holiday accommodation places. The hosts are always very willing to assist if need be. Had a great stay. Thanks.

Daphane P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daphane P

The accommodation is very beautiful and clean. The owners were very warm, kind and hospitable.

See stars.

Stephan C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C

Dit was regtig wonderlik en die eienaars was ongelooflik in elke opsig.

Sal beslis Sanlou aanbeveel.

Gerhard K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Ons verblyf by Sanlou was voorwaar eersteklas.

Louis en Sandra het ons by aankoms verwelkom en die verblyf was absoluut netjies en skoon - tot die breekgoed, linne, ens onberispelik. Die huis is baie gerieflik en goed toegerus. Die eienaars wat ook apart op die perseel woon, het uit hul pad gegaan om jou privaatheid en gerief te verseker. Ek sal Sanlou sterk aanbeveel en sal self ook weer van hulle geriewe en gasvryheid gebruik maak.

Sanlou se terugvoer

Hi Gerhard, dankie vir die mooi resensie dit word waardeer. Ek is bly julle het julle tydjie geniet. Ons sien uit om julle weer te sien.

Sanlou
Nhlanhla N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nhlanhla N

Awesome.

The place was amazing and I’m thinking of booking again.

Sanlou se terugvoer

Thank you for your feedback, it's highly appreciated. Hoping to see you visiting us once again. Regards. Sanlou

Sanlou
Mulalo N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mulalo N

We had an awesome stay.

We had an awesome stay at Sanlou, would definitely book again.

Robert G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert G

Lovely home with ample space to enjoy time away from home.

We loved our time at Sanlou, the owner was lovely and very helpful everytime we needed anything. The managing agent we got the keys from was not as organised though. The house is spacious and caters for all your needs. Will definitely consider going back again. I would recommend that a railing is put up on the bottom patio, as it was difficult keeping little ones away from the edge.

Sanlou se terugvoer

Thank you for your feedback, it's highly appreciated. We note your concern and will be looking into solving it. Hoping to see you visiting us soon. Regards.

Sanlou
Elize S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Great view en alles wat ‘n mens benodig.

Dit is ‘n lieflike woning met alles wat ‘n mens kan benodig. En great view.

Sanlou se terugvoer

Baie bly jul het dit geniet, en sien uit om jul weer in die toekome te sien. Dankie vir die positiewe terugvoering. Is besig om die veiligheid op te gradeer.

Sanlou
Bronwin H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwin H

Groot en gemaklik.

Baie groot en gemaklike huis met 'n pragtige see-uitsig, alles wat mens benodig is daar.

Sanlou se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Hoop om julle weer te sien.

Sanlou
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Downingstraat 8, Southport, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwUDK2XSnrOEG8OylqR81qCsl28ydRqpO3r1VOw9X8LmcwMHU4S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 8 Downing Street Southport 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.68837849207 30.495783231213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang