Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Addo Nyathi Rest Camp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Martin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die luxuriöse Art der Selbstversorgungs-Übernachtung im Addo Park. Das Chalet #1 bietet eine fantastische Aussicht über das weitläufige Flusstal in dem an jedem Abend ein Spitzmaulnashorn fast eine Stunde lang seine Futterrunde drehte. Da das Chalet im Westen an einen baumbestandenen Hügel angrenzt, hat man ab ca. 16:00 Uhr Schatten auf der Terrasse. Anders als bei dem im letzten Jahr besuchten Chalet #11 wird der Braai-Bereich durch den Plunge-Pool von der Terrasse getrennt. Die Betten waren sehr bequem und die Klimaanlage funktionierte hervorragend. Blacky, unser Camp-Guard, war äußerst zuvorkommend und gab uns bei seiner täglichen Abendrunde einige Tipps für die Wildbeobachtung am nächsten Tag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freya-angelina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

The perfect accommodation to experience wild animals in their natural habitat. The accommodation is one of a kind in the middle of the most beautiful wild nature. The road to Nyathi Rest camp is a safari on its own every time you drive there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane O
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Absolutely perfect in everyway. This hidden hideaway was an absolute gem for us and our guests - it exceeded all our expectations and the added mini game drive from the accommodation to the exit gate when we left, was a great surprise and finished off a fantastic nights stay. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Williana M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mei 2024

Nyathi kamp is die uitsondering vir die rustigheid en algehele stilte. Ja, as jy die rustigheid en natuurskoon in ag neem. Nee, as algemene onderhoud in ag geneem word. Hierdie geld ook vir ander kampe in Addo.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Liezel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Ons was elke oggend gegroet met die mooiste uitsig en saans met die mooiste geluide. Een van daardie vakansieplekkies in SA wat 'n móét is. Watergat naby waar diere kom waterdrink. Jakkalse wat roep in die aande. Swembad vir kinders. Mooiste kameruitsigte. Braai buite met mooiste uitsig. Personeel wat kom vra of alles reg is en almal is baie vriendelik! Sal baie graag weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2022

Good weather for driving around and spotting animals. We enjoyed our stay at SANParks Addo Nyathi Rest Camp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2022

Fantastiese ligging. Baie diere gesien. Baie mooi en 'n plek waar mens kan ontspan sonder geraas! Beslis 'n kamp wat aanbeveel kan word vir enige vakansieganger.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Malcolm C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Excellent in every way. Hidden gem in Addo with all the comforts needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jordyn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

While we had a lovely stay, our geyser was not switched on and therefore we did not have any hot water for the first few hours. Additionally, basics such as tea and coffee were not provided. However, the staff was all very friendly and overall we had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2021

Privacy with splendid views. Well-located, the units are clean and certainly fit for purpose. When returning to Addo we would stay at Nyathi again. I would just suggest that rather than travelling to the Nyathi gate through the park as suggested at reception, it is actually better to return to Paterson Road via the main gate and travel along there (especially if it is raining).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1422

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 374
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 374
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo-olifant Nasionale Park, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkNTBmZjFhLTYyYjItNGU0OC04YmEwLTdkMWRiYWIxNGI4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 374 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Addo Elephant National Park Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.38452428568 25.793221240406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang