Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Addo Rest Camp

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Carlene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absolutely amazing in every sense of the word. Best sightings of animals we have ever encountered. A black rhino, rooi kat with cub, hyenas and of course elephants. Amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Was lekker ontspannend om in die natuur rond te ry. Verblyf was heerlik, gerieflik en skoon. Vriendelike en hulpvaardige personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Beautiful. Fantastic place to visit if you want to see loads of elephants, in the wild, in their natural environment. The campsite itself is typical SANParks style, above average and well maintained. They also have a full load shedding backup power supply. This particular cottage lacked a great view because the bushes and spekboom have grown too tall, it would be amazing if they cut them right back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erich L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Net lekker om in die natuur te wees. Addo is altyd 'n wenner vir ons. Ons bly in Port Elizabeth, so dit is lekker naby. Ons verblyf was baie lekker en ons kan oor niks kla nie. Die tent ens. is mooi skoon. Ons dink dit is net tyd vir 'n badkamer opgradering asb. Badkamers is maar erg oud. Kan vir Noag en sy ark daar kry. Baie mooi en pragtige diere gesien. Addo sal ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlindie En Stefan S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2024

Kosbare herinneringe gebou saam met kleinkinders. Ons het ons oornag verblyf saam met ons twee kleindogters baie geniet. Die houthut was netjies met alles wat nodig is. Die braaiarea was lekker beskut en privaat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius D
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2024

Vind uit waar die olifante is voor jy deur die hekke gaan. Die trappe was stukkend, baie gevaarlik. Stort was verstop. Braai rooster kon nie bo bly nie, verstelling skroef stukkend. Helfte van personeel super vriendelik, ander helfte nors en afsydig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Jan 2024

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rondine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Pragtige omgewing. Dit is 'n besonderse park en altyd lekker om daar te wees. Die omgewing is mooi en rustig, selfs die diere kom kalm voor. Forest Cabins is neties en het in ons behoeftes voorsien en die personeel is baie vriendelik. Fotogeleenthede galore! Ons sal beslis weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2023

Excellent location. We stayed in a Rondavel overlooking the waterhole, which was the perfect location for wildlife. The accommodation at SANParks Addo Rest Camp was lovely, but the bathroom was in need of refurbishment. Overall, Addo was a great place to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin S
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jul 2023

Enjoyed the visit in general! Staff friendly! No rugs/mats next to beds on cold floor in the rondavels! Rondavels also need some maintenance, taps loose, on basin at number 1, leaking tap on basin in unit 2. Airconditioners old and noisy. Pathway to units breaking up and needs maintenance! Units need TLC for the price one pays, they are very basic! However, beds are comfortable and linen was clean! Communal kitchen nicely set up!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1389

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 414
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 346 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo-Olifantpark, Vanaf die R342, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNzFmMDlhLTJiMTYtNDhmZS1hZGFjLWRlZDcyMTY4MGQ5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Addo Elephant National Park Off the R342 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.443996 25.746206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang