Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Addo Rest Camp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1298

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 44 resensies vir SANParks Addo Rest Camp
Netheid
4.0/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Redvers L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Redvers L

Absolutely outstanding!

Awesome - everything was fantastic.

Stephen T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen T

Beautiful.

Fantastic place to visit if you want to see loads of elephants, in the wild, in their natural environment. The campsite itself is typical SANParks style, above average and well maintained. They also have a full load shedding backup power supply. This particular cottage lacked a great view because the bushes and spekboom have grown too tall, it would be amazing if they cut them right back.

Erich L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erich L

Net lekker om in die natuur te wees.

Addo is altyd 'n wenner vir ons. Ons bly in Port Elizabeth, so dit is lekker naby. Ons verblyf was baie lekker en ons kan oor niks kla nie. Die tent ens. is mooi skoon. Ons dink dit is net tyd vir 'n badkamer opgradering asb. Badkamers is maar erg oud. Kan vir Noag en sy ark daar kry. Baie mooi en pragtige diere gesien. Addo sal ons weer sien.

Marlindie En Stefan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlindie En Stefan S

Kosbare herinneringe gebou saam met kleinkinders.

Ons het ons oornag verblyf saam met ons twee kleindogters baie geniet. Die houthut was netjies met alles wat nodig is. Die braaiarea was lekker beskut en privaat.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Rondine L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rondine L

Pragtige omgewing.

Dit is 'n besonderse park en altyd lekker om daar te wees. Die omgewing is mooi en rustig, selfs die diere kom kalm voor. Forest Cabins is neties en het in ons behoeftes voorsien en die personeel is baie vriendelik. Fotogeleenthede galore! Ons sal beslis weer besoek.

Ann M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann M

Excellent location.

We stayed in a Rondavel overlooking the waterhole, which was the perfect location for wildlife. The accommodation at SANParks Addo Rest Camp was lovely, but the bathroom was in need of refurbishment. Overall, Addo was a great place to visit.

Kevin S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin S

Enjoyed the visit in general! Staff friendly!

No rugs/mats next to beds on cold floor in the rondavels! Rondavels also need some maintenance, taps loose, on basin at number 1, leaking tap on basin in unit 2. Airconditioners old and noisy. Pathway to units breaking up and needs maintenance! Units need TLC for the price one pays, they are very basic! However, beds are comfortable and linen was clean! Communal kitchen nicely set up!

Belinda C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda C

Pragtige fotogeleenthede. Volop dierelewe.

Kleedkamers kan opgeknap word.

Sue J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue J

Excellent camp with great views from our chalet.

Great facilities at the camp eg restaurant, shop, swimming pool. Plenty of parking near the restaurant. Did find the outside seating at the restaurant was uncomfortable and ended up sitting inside which was a bit dark to read a menu. Staff are helpful.

Rajeev G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rajeev G

Camp was good.

Some chalets are not maintained. Some are.

Nelie E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nelie E

Aangename tydjie deurgebring by die Park.

Vriendelike en hulpvaardige staf. Ons het egter linne en duvets vir twee enkelbeddens saamgery tydens ons hele vakansie, want daar is aangedui dat ons eie linne moet saambring, wat toe onnodig was.

Hendrikus Paulus Antonius J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrikus Paulus Antonius J

Wildtuin is mooi, akkommodasie is sleg. Badkamer vol vlieë.

Die akkommodasie, Forest Cabin 6, was vol vlieë. So erg dat ons nie eers koffie kon drink daar nie. Teen die tyd dat jy die 1ste vlieg uithaal is daar 2 nuwes in jou koffie. Ons dink dis rioolvlieë, wat veroorsaak word deur slegte onderhoud van die badkamer/stort. Ons het gekla daaroor by die klantediens van die park. Die wildtuin, Addo Elephant Park, was wonderlik. Baie olifante gesien, en sebras, buffels, vlakvarke en renosters.

Jocelina S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jocelina S

Pragtige omgewing en die olifante het nie teleurgestel nie.

Die kuier in Addo het nie teleurgestel nie. Die veld is tans ongelooflik mooi groen met onverwagte blommeprag in sekere dele. Die instandhouding laat egter veel te wense oor. Die stoeplig van die Houthut (HF4) het nie gewerk nie en dus kon ons nie die eerste aand braai nie, want dit was pikdonker by die braaidrom wat onder die stoep staan. Die houttrappies was ook pikdonker en dus onveilig in die aand. Ons het al die nommers wat in die hut verskyn het probeer, maar geen antwoord gekry nie. 'n SMS boodskap na die bestuurder het ook nie deurgegaan nie. Die volgende dag het ons dit vroegoggend by ontvangs aangemeld en 3 maal dieselfde dag opgevolg sonder enige reaksie behalwe om deur ontvangs verseker te word dat hulle dit na die regte persoon deurgevoer het. Daardie aand het ons wel gebraai, maar moes van 2 kopliggies gebruikmaak. Die dag daarna het ons dit weer by ontvangs aangemeld en 2 keer opgevolg sonder enige reaksie. Met ons vertrek 6 uur die volgende oggend moes ons in die donkerte die yskas op die stoep uitpak en ook met al ons bagasie in die donkerte met 4 baie uitgetrapte houttrappies afstap. Die algemene instandhouding in die hut is ook nie op standaard nie en dis regtig jammer dat besoekers aan sulke swak diens blootgestel word.

Hester H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester H

Dit was awesome.

Ons tydjie was perfek, selfs die weer. Mooi olifante gesien en ook ander diere. Winkel bied alles wat jy nodig het.

Vanessa J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa J

We thoroughly enjoyed our stay.

All people working at Addo are very friendly.

Phillip F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip F

Very enjoyable.

Good stay, nice food and saw plenty of animals.

Kobus P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Wonderlike tyd, skoon en lekker om in Addo te bly

Mooi wild veral na die suide by Hapoor en Ngulube loop. Probeer eerder om by die Suid-hek in te gaan - jy benodig 2 ure se rustige ry na die hoofkamp, maar baie beter as die buitepad na hoofhek. Huisies is netjies en baie gerieflik - volledig ingerig.

Lyn L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyn L

Incredible place to stay. Accommodation spotless and housekeeping staff so friendly.

This is the place to go for intimate experiences with wildlife and most especially, elephants.

Dr. Milton T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Dr. Milton T

Amazing way to see wildlife in a relatively short time.

Wonderful family experience.

Henna N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna N

Baie goed gewees.

Verblyf was goed en dit is een van die lekkerste SANparke om te besoek.

Marelise R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marelise R

Disappointed.

The park is awesome, but the office where you check in and the accommodation itself was a complete let down. Very unfriendly and rude staff at the check in. We went for dinner at the restaurant, kitchen closed at 20:00, so we were back in the chalet by 20:30. Our DStv was not working, so we could not do anything else. The next morning we wanted to make breakfast in the chalet, two stove plates not working, no egg lifter, no complimentary coffee, tea, sugar and no proper utensils. For the costs of the chalets, they can at least check if everything is working before they check in clients. Really disappointed.

Anneline B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anneline B

Kamp teleurstellend.

Kamp is teleurstellend. Toilet is nie vas nie. Self na ons dit gerapporteer het, het niemand die moeite gedoen om dit reg te maak nie. Die algemene onderhoud in Sanparke gaan vinnig agter uit.

Daniel S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S

To be sure to watch animals, a lot of baby elephants, nice location.

Perfect breakfast and very nice employees. Thank you!

Cornelius Frederick D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius Frederick D

Wonderlike ervaring.

Besondere park met rustige, kalm diere. Kon besonderse oomblikke op foto’s vaslê.

Rory H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory H

Fantastic and comfortable, camping sites very small.

Ablution need lots of maintenance, although clean very, disappointing especially for international tourist.

Chris B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chris B

Baie min diere gesien, omgewing baie dig bebos.

Kon slegs olifante sien vanaf 'n hoë uitkykpunt wat afkyk op die bosse.

Herman S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Fantasties.

Sal weer gaan. Maar vir langer. Alles was net perfek.

Karsten B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karsten B

Alles okay.

Goeie ontbyt.

Henna N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna N

Verblyf was goed en Addo bly 'n belewenis.

Heerlik gebly en soos in 'n wildtuin lekker na diere gesoek en kyk. Grondpaaie nie alte goed nie.

Danie S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

A great experience with many animals and great views, especially after the good rains!

We had a lovely few days in Addo Elephant Park. We saw most of the animals, except lions and hyenas. Some of the gravel roads need urgent attention in some spots after the heavy rains - it becomes a challenge for a normal sedan car to drive there. All in all, a great experience!

Marie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Puik geriewe, netjiese en skoon akkommodasie!

Vooraf kommunikasie en opvolging deur die webtuiste ter bevestiging van die reëlings word waardeer. Geriewe by Addo chalets is regtig skoon en netjies. Sal dit met groot graagte aanbeveel. Alhoewel goed bedoel, het die kamerverfrisser spuit my sleg geaffekteer (allergies vir parfuum). Maar, my fout, het dit nie vooraf aangemeld nie. Net jammer die enigste restaurant by Addo is nie aan te beveel nie, gee hulle 3/10.

Francois V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Perfekte kampterrein.

Addo was een van die beste bestemmings waarheen ek nog ooit was. Die staff is vriendelik en behulpsaam. Die geriewe is skoon en van goeie gehalte.

Georg K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georg K

Great park!

Coming from Switzerland I have visited your park during the past years many times, either by myself or with Mike from dungbeetle, top guide! Driving myself was always very good and every time I saw many elephants at different waterholes. What could be improved is the service at restaurant, I tried to get breakfast after the sunrise trip, but there was not enough staff. I understand that the park is not responsible for the restaurant. I also did not understand why the buffet-lunch is only available on a Sunday? Anyhow, Addo is a top attraction in South Africa.

Robert H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert H

Baie geniet en diens goed.

Pragtige besigting van diere geniet. Al probleem wat ek ondervind het, was my talle telefoniese pogings om die kantoor by die suidelike hek te bel sonder sukses.

Fiona N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona N

Peaceful and rewarding.

A wonderful experience once you find some ellies. The only down side is that the bush is very dense and thus not always successful at finding them. Very rewarding watching a herd interact at the waterhole.

Juanita Z - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita Z

Dit was 'n lekker en gesellige hut en braaiplek.

Ons is baie professioneel ontvang. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het al die diere in so 2 uur se tyd gesien. Daar is soveel wat jy kan besigtig. Die hut of forest cabin was skoon. Miskien kan hul net bietjie meer aandag aan die badkamer gee. Ons het te alle tye veilig gevoel.

Garth H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Garth H

Ons is gek oor Addo en sal beslis weer bespreek.

Ons geniet dit om SANParke te besoek. Die mense is vriendelik en al die geriewe is silwerskoon. Die akkommodasie bied ook alles wat mens benodig. Sal beslis weer besoek.

Amanda M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda M

It was really spectacular, we were there only for one night and saw 2 out of the Big 5 among other magnificent antelope.

The TV didn't work in our room which was a bit disappointing as we just wanted to watch some news. Otherwise we were really happy with our stay and will certainly come again.

Aletta B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta B

Aangenaam en skoon.

Die treine het bietjie gepla maar ons het 'n goeie ervaring in die wildtuin gehad.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Karline K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Karline K

Verblyf is baie duur, min waarde vir geld.

Swak kliëntediens: Gesukkel om bespreking te kry op stelsel, geen na-ure hulp beskikbaar, verkeerde sleutel gegee vir huisie, en moes lank sukkel na-ure om regte huis te kry. Park geriewe het agteruitgegaan, kamers nie na wense toegerus vir die prys wat vir verblyf betaal word nie. Parkpaaie kort 'n skraap!

Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Nicky F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky F

Under the African sky.

Always a treat to stay in the park accommodation. Yes, there are cheaper options in surrounding area but here the stars shine brighter and the animal sounds remind you that you are in Africa. The cottages are lovely, well equipped and there is plenty of living space. Showers were fantastic!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Onder die Afrika son.

Altyd 'n voorreg om in dié park se verblyf te bly. Ja, daar is goedkoper opsies in die omliggende area, maar die sterre skitter helderder en die diere se klanke herinner jou dat jy in Afrika is. Die kothuis is lieflik, goed toegerus en daar is baie leefspasie. Storte is fantasties!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

SANParks Addo Rest Camp se terugvoer

Good Afternoon Nicky,

Thank you for your valued feedback. We are glad you enjoyed your stay at one of our Camps.

Kind Regards
SanParks

SANParks Addo Rest Camp
Vanaf
Vanaf R414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 346 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo-Olifantpark, Vanaf die R342, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNzFmMDlhLTJiMTYtNDhmZS1hZGFjLWRlZDcyMTY4MGQ5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Addo Elephant National Park Off the R342 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.443996 25.746206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang