Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Addo Rest Camp

  • Kapasiteit: 346 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo-Olifantpark, Vanaf die R342, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Vanaf R414 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die SANParks Addo Rest Camp is die gewildste hoofkamp van die park en dit bied 'n verskeidenheid verblyf-eenhede en 'n oorvloed doendinge om besoekers besig te hou.

Die eenhede is stapafstand van mekaar af en van ander kampgeriewe soos die swembad, a la carte-restaurant en 'n winkel wat seilversamelgoed, peuselhappies en basiese benodigdhede verkoop. Daar is 'n piekniek- en braaiplek vir dagbesoekers.

'n Unieke kenmerk van die kamp is die watergat-uitkykpunt wat saans met 'n sproeilig belig word sodat gaste wild by die watergat kan dophou. Saans kan 'n mens leeus, hiënas, jakkalse, fisante en bokmakieries hoor.

Die hoofwildarea van die park is 'n tuiste vir die Groot 5 en rooi hartbeeste, elande, koedoes, duikers en grysbokke. Gevlekte hiënas, sebras, vlakvarke, blouapies, bosvarke en klein soogdiere is al hier gewaar. Daar is sowat 250 voëlspesies wat in dié deel van die park voorkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Redvers L
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely outstanding! Awesome - everything was fantastic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2022
Stephen T
Saam met lewensmaat
4.8
Beautiful. Fantastic place to visit if you want to see loads of elephants, in the wild, in their natural environment. The campsite itse...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Erich L
Saam met lewensmaat
4.6
Net lekker om in die natuur te wees. Addo is altyd 'n wenner vir ons. Ons bly in Port Elizabeth, so dit is lekker naby. Ons verblyf was baie lekker en...
Sien meer
Apr 2024
Rondine L
Saam met lewensmaat
4.4
Pragtige omgewing. Dit is 'n besonderse park en altyd lekker om daar te wees. Die omgewing is mooi en rustig, selfs die diere kom kalm voor. Forest Ca...
Sien meer
Jun 2023
Marlindie En Stefan S
Gesin met klein kinders
4.2
Kosbare herinneringe gebou saam met kleinkinders. Ons het ons oornag verblyf saam met ons twee kleindogters baie geniet. Die houthut was netjies met a...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1302

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Addo-Olifantpark, Vanaf die R342, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink SANParks Addo Rest Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Addo-olifantpark Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R414
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 346 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo-Olifantpark, Vanaf die R342, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNzFmMDlhLTJiMTYtNDhmZS1hZGFjLWRlZDcyMTY4MGQ5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Addo Elephant National Park Off the R342 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.443996 25.746206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang