Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Addo Rest Camp

  • Kapasiteit: 346 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo-Olifantpark, Vanaf die R342, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Vanaf R414 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die SANParke Addo Rest Camp is die gewilde hoofruskamp van die park, en bied 'n wye verskeidenheid akkommodasie-eenhede om elke smaak te pas en baie doendinge om besoekers besig te hou.

Verblyf-eenhede is binne maklike stapafstand van mekaar geleë, en van die kampgeriewe soos die swembad, 'n a-la-carte-restaurant en 'n winkel wat kuriositeite, versnaperinge en basiese voorrade verkoop. 'n Piekniek- en braai-area is beskikbaar vir dagbesoekers.

'n Unieke kenmerk is die watergat-uitkykpunt, verlig in die nag, binne die kamp sowel as die ondergrondse skuilplek, wat noue ontmoetings met wild by die watergat moontlik maak. Die aande word gekenmerk deur die geroep van leeus, gevlekte hiënas en jakkalse, terwyl francolin en bokmakierie elke dagbreek aankondig.

Die hoofwildgebied van die park is die tuiste van die Groot 5 asook wildsbokke soos rooihartbeeste, elande, koedoes, gewone duiker en grysbokke. Gevlekte hiëna en Burchell se sebra kom voor, asook vlakvark, vervet-aap, bosvark en klein soogdiere. Sowat 250 voëlspesies kom in hierdie area van die park voor.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Carlene M
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely amazing in every sense of the word. Best sightings of animals we have ever encountered. A black rhino, rooi kat with cub, hy...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Deon G
Saam met lewensmaat
5.0
Was lekker ontspannend om in die natuur rond te ry. Verblyf was heerlik, gerieflik en skoon. Vriendelike en hulpvaardige personeel.
Sep 2024
Stephen T
Saam met lewensmaat
4.8
Beautiful. Fantastic place to visit if you want to see loads of elephants, in the wild, in their natural environment. The campsite itse...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Erich L
Saam met lewensmaat
4.6
Net lekker om in die natuur te wees. Addo is altyd 'n wenner vir ons. Ons bly in Port Elizabeth, so dit is lekker naby. Ons verblyf was baie lekker en...
Sien meer
Apr 2024
Rondine L
Saam met lewensmaat
4.4
Pragtige omgewing. Dit is 'n besonderse park en altyd lekker om daar te wees. Die omgewing is mooi en rustig, selfs die diere kom kalm voor. Forest Ca...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1391

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Addo-Olifantpark, Vanaf die R342, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink SANParks Addo Rest Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Addo-olifantpark Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 414
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 346 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo-Olifantpark, Vanaf die R342, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNzFmMDlhLTJiMTYtNDhmZS1hZGFjLWRlZDcyMTY4MGQ5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Addo Elephant National Park Off the R342 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.443996 25.746206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang