Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Agulhas Rest Camp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Elané V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie beïndruk. Baie mooi, netjies en skoon. Ruim vertrekke en toegerus met alles wat nodig is. Pragtige uitsig oor die see. Mooi en stil omgewing. Lekker staproetes langs die see. Ongerepte natuur. Ons was aangenaam verras en sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marniel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Beautiful, peaceful and unforgetable! Absolutely amazing! The place is very clean and well maintained. Beautiful sunsets and a refreshing lagoon to relax in. Will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thandeka
SANParks Agulhas Rest Camp
Good Afternoon Marniel, Thank you for the lovely review. It is appreciated. We are very happy to find that you enjoyed your stay here with us. We are looking forward to accommodating you real soon again. Kind Regards, SANParks

Madelein M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Prentjiemooi. Wat 'n voorreg om by so 'n mooi plek te kom bly. Dis 'n hele entjie uit Agulhas uit, so jy moet maar sorg dat jy alles het wat jy mag nodig kry, maar beslis die moeite werd. Dis was 'n gerieflike houthuisie, met 'n stort groot genoeg vir 'n rugbyspan - heerlik! Dis loopafstand na die prentjiemooi privaat stand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2020

Beste verjaarsdaggeskenk ooit! Vriendelike diens! 'n Muskietnet sou dalk great wees. Mens is soms bang vir spinnekoppe wat dalk van bo af val.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Peter P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Okt 2020

Very nice, just no reception. Fridge was not working, how do you make contact if there is no reception?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anne-marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Amazing uitsig, baie rustig. Sal vir seker weer gaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xagene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Fantasties. Goeie diens en baie vriendelikke personeel. Baie lekker, mooi eenhede waarin ons gebly het. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ren S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2019

Pragtige uitsig. Ongerepte kuslyn, privaat, skoon, pragtige fynbos en mooi strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Scarlett C
1 nag
4.8
Jan 2019

Wonderlike, sielsverkwikkende ervaring in die Overberg. Dis 'n absolute juweel, in besonder vir natuurliefhebbers. Die verblyf is bo verwagting luuks en baie gerieflik. Die diens by die SANParks kantoor was ook baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thandeka
SANParks Agulhas Rest Camp
Goeie Dag Scarlett, Baie dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Ons is bly dat u u verblyf by ons geniet het.

Hendrik J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2019

Wonderful setting, beautiful. Clean, very well-equipped. Quiet surroundings. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1303

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 732
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 732
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampweg, Agulhas Nasionale Park, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYSYr5NZaG38vEkSPUilkDq4wUJeJfhM2M676L1Kf7IyUFywsZx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 732 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Kamp Road Agulhas National Park 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.811689 19.942265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang