Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Augrabies Rest Camp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 167 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Maryke C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ons verblyf was wonderlik en gerieflik. Ons verblyf was wonderlik. Alles was skoon en netjies. Die kos by die restaurant was ook uitstekend. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Jy word rustig in die natuur. Dit was 'n belewenis om te sien. Die verblyf was fantasties, gerieflik, baie netjies. Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome. Awesome. Will come back for another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Augrabies is beslis die moeite werd, in vloed of nie. Die park is goed versorg, die eenhede netjies en skoon, volledig toegerus met 'n lugreëling. Die valle het nie sterk geloop nie, maar dit was nog steeds asemrowend. Beslis een van ons land se mooiste natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker en rustig, stap roetes is 'n moet. Baie lekker en rustig. Staproetes is 'n moet. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly en die personeel was super vriendelik. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderlik! Dit was ons tweede keer wat ons daar gebly het en sal weer en weer teruggaan. Ons verblyf was wonderlik soos altyd. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Good as previous 3 years. It was very good as usual, but no repairs to the flood damage to walkways were done for the past 2 years, which is very sad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Franscois R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Pragtig, 37 jaar gelede daar gewees. Waterval hoogtepunt gewees. Sal weer kom. Baie lekker gewees, die swembadpomp het egter die stilte so bietjie verbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dianne S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Ok. Pleasant. Would have appreciated a complimentary tea and coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1320

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R303
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R303
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 374 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies-waterval Nasionale Park, Augrabies, Kakamas, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1Xm6zz3MpRmG5IMZl4iMB94xOqizwtXbx6rpYT6u7dPKgRatPM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R303 per nag, vir 2 mense 167 5 1 5 Augrabies Falls National Park Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.593301 20.337403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang