SANParks Balule Rest Camp
- Kapasiteit: 108 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Balule Satellite Camp Road, Krugerwildtuin, 1360, Mpumalanga
- Vanaf R394 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Balule Rest Camp is 'n klein satellietkamp in die wêreldbekende Krugerwildtuin met die pragtigste topografie. Dié naam, Balule is vernoem na die Tsonga-woord vir die Olifantsrivier en die kamp is een van die beste plekke om natuur eerstehands te ervaar. Dit is so te sê in die middel van die park geleë, net suid van die Olifantskamp en naby die Olifantsrivier.
Daar is slegs die basiese geriewe sonder elektrisiteit en 'n lae heining is die enigste ding wat tussen gaste en die wildernis kom. Dit sorg vir 'n ware, primitiewe ervaring. Dit is juis die unieke wildernis-gevoel wat rugsakreisigers en die karavaan-gemeenskap lok, asook gaste wat net wil wegkom.
Die kamp het 'n gemeenskaplike kombuis met 'n opwaskamer, gasstowe en 'n gemeenskaplike vrieskas. 'n Ablusieblok is beskikbaar. Alhoewel daar geen elektrisiteit in die kamp is nie, word lanterns verskaf. Braaigeriewe is beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1416
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Balule Satellite Camp Road, Krugerwildtuin, 1360, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Mpumalanga
- Kapasiteit: 108 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Balule Satellite Camp Road, Krugerwildtuin, 1360, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang