Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Berg-en-Dal Rest Camp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1307

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 65 resensies vir SANParks Berg-en-Dal Rest Camp
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Diane H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane H

Lovely.

Berg en Dal is a lovely camp, the chalet was more spacious than the bungalows at other camps, and it was also well equipped.

Lidy A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidy A

Really a top location and beautiful and spacious houses.

Always good. Nice place.

Jan O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O

Nabye bos-ervaring met prag uitsig en skoon geriewe.

Sien sterre.

Nadia V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia V

Warm maar steeds besonders!

Die wildtuin is altyd 'n wenner!

Ben P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben P

Heerlike swembad vir die kinders. Skoon linne en daaglikse skoonmaak is 'n bonus.

Ja, ons het lekker gebly.

Veronica A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica A

Ons het dit baie geniet.

Baie lekker, sal weer gaan. Het dit baie geniet.

Lynette P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette P

A lovely break in the bush.

Always pleasant in Kruger Park. A pity their standards are dropping. Gardens and general upkeep of camps.

Jasper V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jasper V

Ons het dit baie geniet. Lekker gekamp. Sal weer kom.

Die staanplekke kan geplavei word, daar is baie dik sand. Die staanplekke moet afgemerk en genommer word.

Armand D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Armand D

Netjiese verblyf.

Rustige natuurskoon.

Tj E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Tj E

Absolute gemors!

Met aankoms is ons in kennis gestel dat die gedeelte van die kamp waar ons eenheid is, geen krag het nie (al van die vorige dag af) - Daar is geen warm water of bergplek vir ons vars kos nie. Ook geen voorstel van die personeel oor hoe ons moet maak met ons kos nie. Ons het toe ten duurste ys gaan koop by die winkel om in ons yskas saam met ons kos te sit om dit vars te probeer hou. By die eenheid aangekom, was die yskas nie eers droog gemaak van al die opgeboude ys wat al van die vorige dag af begin smelt het nie. Ons was ook geskok om te sien hoe vrot die hanke van die muur is, asook die area waar die yskas staan. Uit desperaatheid het ons gestort, net om onsself met vrot en vuil handdoeke te moet afdroog. Die 2de dag was die krag steeds af, en boonop het ons skielik ook nie water nie. Daar was geen simpatie van die personeel nie; hulle sê ons moet maar water uit die swembad gaan haal om die toilette te spoel, en ten duurste drinkwater by die winkel koop. Saam met dit het die eenheid seker in die 80's laas ordentlike onderhoud gehad. Dit is 'n skande om so duur te moet betaal vir substandaard verblyf en diens. Ek hoop SanParke skaam hulself!

Lee-anne S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne S

Lieflike natuur met aangename hiking trail. Rustigheid vanself.

Pragtige skoon omgewing. Personeel is baie vriendelik. 'n Plek om aan te beveel vir enige een wat rustig in die natuur wil vakansie hou.

Rita T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita T

We had a very enjoyable stay.

We would be happy to recommend Berg en Dal Rest camp to others.

Karlien L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien L

Lekker.

Ons het gerus en lekker gekamp.

Sybrand V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand V

It was great with the exception of the first night because our microwave was out of order and they were unable to replace it till the next day.

They undertook to replace the microwave the next morning. When we got back that afternoon it had not been replaced yet. Further inquiries showed that they had not had any feedback from the staff the night before. They then replaced it within minutes. Apart from that the accommodation and facilities were great. We even had a visit to our front door by a bushbuck ewe.

Bev R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bev R

Fantastic accommodation in the KNP.

Very pleasant stay. Restaurant and shop were superb. We will definitely be returning to SANParks Berg-en-Dal Rest Camp in the future.

Andi A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andi A

Excellent location and very clean and neat.

Lovely campsite. We will be back.

Colleen H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Colleen H

Very peaceful.

It is a very lovely camp to stay at. Needs some maintenance though. The restaurant's food is also delicious. Service a bit slow but worth the wait.

Gerrie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie P

Rustig, netjies, baie wild gesien.

Ons het lekker gebly en lekker geslaap in ons tent. Ons het baie wild in die omgewing gesien. Die ablusieblokke was mooi skoon en netjies. Die ander kampeerders was rustig. Ons sal weer daarheen gaan.

Destitia P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Destitia P

Enjoyed our stay in the park.

Enjoy every moment of the trip. I do think that SANParks Berg-en-Dal Rest Camp houses need an upgrade.

Wyndham F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Wyndham F

Die laaste onderhoud wat hier gedoen is, is toe die chalet gebou is.

Die bestuur, onderhoud, vriendelikheid en standaard van dienslewering is baie sleg.

Marita H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita H

Mooi omgewing, pragtige natuur en skoon geriewe.

Ons kan die kamp aanbeveel vir mense wat van die natuur en buitelewe hou. Kampeerders was gesellige bure en die restaurant se geriewe is beskikbaar vir die wat nie lus is vir braai nie.

Naomi C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi C

Dit was absoluut fantasies.

Die akkommodasie was baie netjies en goed ingerig.

Deidre V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V

Regtig 'n wonderlike kamp en die mensies so vriendelik.

Die ontvangs was wonderlik, ons bespreking was reg vir ons. Die dame wat die huisie skoon gemaak het was so deeglik en vriendelik. Regtig so lekker om terug te kom na 'n wildrit en als is netjies.

Amelia V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V

Fantastic!

Will stay at Berg en Dal again. Everything excellent!

Marius M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Soos Satara is Berg en Dal se bungalows baie netjies en skoon.

Kamp is baie goed geleë met mooi omgewing. Ritte rondom kamp is bietjie beperk. Winkel en restaurant beide baie goed.

Aldo T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldo T

Baie lekker by die kampeerplek.

Ons het dit baie geniet.

Audrey E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Audrey E

Lovely area, lots of amenities and simple functional unit.

Only a 2 plate stove, no oven. Unfortunately only one plate was working, but a good microwave. Generator at SANParks Berg-en-Dal Rest Camp so loadshedding wasn't an issue.

Silkhwari G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Silkhwari G

Place was good and safe.

Place has been good for me.

Bruni L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bruni L

Te kort.

Kon drie dae gebly het, maar die akkommodasie is te duur.

Addie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Addie B

Heerlike kamp, lekker beskut agter die berg.

Die toebehore werk, maar is baie oud. Die kamers kort werklik 'n nuwer opknapping.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Charmaine M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Die moeite werd.

Baie behulpsame personeel en sien 'n groot hoeveelheid diere.

Maritza N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza N

Sien sterre.

Wonderlik lekker gebly.

Riaan P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P

Wonderment.

Sush a pleasant setting close to the wild.

Anton B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Baie lekker 4 dae.

Baie lekker gebly, alles was gerieflik en almal baie vriendelik.

Tanya R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R

Asemrowend.

Lekker om rustig te raak en die beste om wakker te word en jy hoor 'n leeu brul.

Sanet M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet M

Dit was alles en meer wat ons wou ervaar.

Sien sterre.

Michiel B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel B

Great. Enjoyed every moment. Service is good.

Restaurant menu could provide a few more options. However, quality and presentation were good.

Anja L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja L

Oase in die natuur.

Die verblyf is ruim en het alles wat jy nodig het. Die stoep is heerlik groot en privaat. Dis naby uitstekende roetes geleë om die groot vyf te besigtig.

Frederik B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik B

Very pleasant. Will always recommend to friends and family.

Berg-en-Dal is neat and well situated in die park.

Andre K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K

Baie skoon en gemaklike kamp.

Ons het baie lekker gebly. Geen probelem gehad nie. Berg-en-dal se chalets is meer modern as meeste kampe in die Kruger. Die ou rondaweltjies wys maar hulle ouderdom. Die enigste nadeel van Berg-en-Dal is dat hy nie sentraal geleë is nie, so jy moet maar ver ry om by die meer welige wildbesigting-gebiede in die Suid-Ooste of Sentrale streke te kom.

Lana G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lana G

Die stort het glad nie gewerk nie.

Die stort was stukkend.

Tim T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tim T

Baie rustig buite seisoen.

Ek voel dat SANParke meer kan doen om dit bekostigbaar vir alle Suid-Afrikaners te maak. Verblyf is glad nie goedkoop nie en daar moet ook 'n daaglikse bewaringsfooi van R105pp betaal word. Dit maak dit onbekostigbaar vir jou gemiddelde familie van 4 mense. Dit bly 'n belewenis en is regtig 'n goeie manier om net te rus. Berg en Dal is 'n baie mooi kamp met goeie verblyf, dit is ook lekker naby vir die Gautengers.

Petro S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petro S

Baie lekker en netjies.

Berg-en-Dal is 'n baie mooi plek en baie netjies, dink net dis bietjie te ver geleë van al die ander mooi kampe en moes jy regtig hard en ver ry om weer betyds terug te wees in die kamp.

Peter M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Peter M

Nice location, but lack of maintenance.

We know things are not easy, but the lack of maintenance in this camp is to much I stayed in a unit of which the door lock did not work and all the mosquito netting was damaged.

Jan T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan T

Die ablusieblokke is in vervalle toestand met dreine wat kort-kort verstop.

Sien sterre.

Ja B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ja B

Verwaarloos, onaantreklik, gebrekkige geriewe.

Daar word duidelik nie veel gedoen om die plek in stand te hou nie. Die riool het sleg geruik net buite ons eenheid.

Carien H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H

Die ruskamp het ons verblyf in Die Wildtuin net gekomplimenteer. Ons het heerlik gebly.

Al die geriewe wat nodig is, is beskikbaar. Die koel bungalow het goeie nagrus verseker.

Elsa T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa T

It was relaxing and we really got away from everything!

A special two days, will next time spend more time in KNP.

Peet (vir Broer) D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet (vir Broer) D

Wonderlike, rustige en genotvolle ondervinding.

Sal dit aanbeveel vir die wat van die natuur hou en die rustigheid van die natuur verkies.

Phillip P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip P

Warm. Baie lekker en baie gesien.

Die kamparea was vol.

Hanlie F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie F

Ons het dit baie geniet. Die kamp is pragtig en skoon.

Die kamp is baie netjies. Ons sal net meer opwasgeriewe vir skottelgoed wil sien.

Henri V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri V

Fantasties.

Een van die beste bestemmings om te kamp.

Margaret M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret M

Best camp, would recommend to anyone.

Will stay again. Will be back.

Annalize B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize B

Heerlik.

Skoon en netjiese verblyf. Pragtige swembad. Baie diere soos 'n trop olifante gesien. Vriendelike en behulpsame personeel. Goeie restaurant met heerlike kos.

Selma K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma K

Super gesellig.

Heerlike ruskamp midde die natuur. Lekker ruimte en stilte. Goeie geriewe.

Johan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Was regtig ongelooflik. Sal vir seker weer gaan.

Was 'n ongelooflike lekker tyd gewees. Geriewe was netjies. Als wat ons nodig gehad het was daar. Gaan vir seker weer gaan.

Helmut Wilhelm H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helmut Wilhelm H

Holiday.

The house was big enough for 3 persons, what was not so nice was the cleanness. In the dustbin in the bathroom was the dirt from the old tenants.

Christa D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D

'n Kamp wat ek beslis sal aanbeveel.

Die beste kamp waar ons tydens die 6 dae oornag het. Baie rustig met die naby geleë dam. Heerlike kos by die restaurant. Die mooiste swembad van al die kampe. Die fliekterrein was ook skoon en netjies en baie goed geleë. Sal hierdie kamp beslis aanbeveel. Het al verskeie kere hier oornag en die kamp bly 'n gunsteling! Moes net die addisionele kampkostes betaal soos vereis deur SanParks.

SANParks Berg-en-Dal Rest Camp se terugvoer

Good Day Chista,

Thank you so much for your feedback. We are glad you enjoyed your stay .

SANParks Berg-en-Dal Rest Camp
Santa B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santa B

Baie lekker.

Was baie aangenaam. Sunset drive ook baie geniet.

Jan S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan S

Goeie ligging.

Het lekker gebly. Dis net jammer vir die braaiers wat nie onderdak was nie en a.g.v. die reën kon ons net een aand braai. Maar het lekker geëet by die restaurant. Hulle maak daagliks die plekkie skoon, maar was jammer om te sien dat dit nagelaat was om die vloere uit te vee. Die ligging is goed en het selfs een oggend 'n hyena hoor roep. Sal beslis weer besoek aflê daar.

Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Andre G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G

Rustig.

Rustig en baie te sien. Swembad. Regtig aangenaam.

Hannes J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes J

Lekker, maar die instandhouding van die kamp het sleg agteruit gegaan.

Dit was oor die algemeen 'n aangename ervaring. Tog is dit opmerklik dat die instandhouding van die kamp agteruit gegaan het. Die restaurant is peperduur - ons het byvoorbeeld vir 'n 330 ml blikkie Ice Team Lemon (sonder glas / ys / suurlemoen) R37,78 betaal. As 'n mens die 10% tip in ag neem het daai blikkie oor die R40 gekos.

Marianne V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marianne V

Daar was venster in elke kamer waarvan die glas uit was en dit het vreeslik koud geword.

Baie van die vensters se glas was uit en ander vensters kon nie toe maak nie.

Vanaf
Vanaf R414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 851 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R570, Krugerwildtuin, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmfu4gfd5TCvuTWxbJN7cLVq9GcorWEYWLl9WSBf3Nn0UgEpA62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Off the R570 Kruger National Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.428132 31.444359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang