Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Berg-en-Dal Rest Camp

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Diane H
1 nag
5.0
Apr 2024

Lovely. Berg en Dal is a lovely camp, the chalet was more spacious than the bungalows at other camps, and it was also well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidy A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Echt een top locatie en mooie en ruime huisjes. Always good. Nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Nabye bos-ervaring met prag uitsig en skoon geriewe. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Warm maar steeds besonders! Die wildtuin is altyd 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Heerlike swembad vir die kinders. Skoon linne en daaglikse skoonmaak is 'n bonus. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Veronica A
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2024

Ons het dit baie geniet. Baie lekker, sal weer gaan. Het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

A lovely break in the bush. Always pleasant in Kruger Park. A pity their standards are dropping. Gardens and general upkeep of camps.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jasper V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2024

Ons het dit baie geniet. Lekker gekamp. Sal weer kom. Die staanplekke kan geplavei word, daar is baie dik sand. Die staanplekke moet afgemerk en genommer word.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Armand D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2024

Netjiese verblyf. Rustige natuurskoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Tj E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jul 2024

Absolute gemors! Met aankoms is ons in kennis gestel dat die gedeelte van die kamp waar ons eenheid is, geen krag het nie (al van die vorige dag af) - Daar is geen warm water of bergplek vir ons vars kos nie. Ook geen voorstel van die personeel oor hoe ons moet maak met ons kos nie. Ons het toe ten duurste ys gaan koop by die winkel om in ons yskas saam met ons kos te sit om dit vars te probeer hou. By die eenheid aangekom, was die yskas nie eers droog gemaak van al die opgeboude ys wat al van die vorige dag af begin smelt het nie. Ons was ook geskok om te sien hoe vrot die hanke van die muur is, asook die area waar die yskas staan. Uit desperaatheid het ons gestort, net om onsself met vrot en vuil handdoeke te moet afdroog. Die 2de dag was die krag steeds af, en boonop het ons skielik ook nie water nie. Daar was geen simpatie van die personeel nie; hulle sê ons moet maar water uit die swembad gaan haal om die toilette te spoel, en ten duurste drinkwater by die winkel koop. Saam met dit het die eenheid seker in die 80's laas ordentlike onderhoud gehad. Dit is 'n skande om so duur te moet betaal vir substandaard verblyf en diens. Ek hoop SanParke skaam hulself!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1307

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 851 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R570, Krugerwildtuin, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmfu4gfd5TCvuTWxbJN7cLVq9GcorWEYWLl9WSBf3Nn0UgEpA62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Off the R570 Kruger National Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.428132 31.444359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang