SANParks Biyamiti Bushveld Camp
- Kapasiteit: 70 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Biyamiti Camp-weg, Kruger Wildtuin, 1320, Mpumalanga
- Vanaf R1 808 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParks Biyamiti Bushveld Camp is in die wêreldbekende Kruger Wildtuin geleë en is een van die pragtigste bosveldkampe op die oewer van die Mbiyamiti-rivier, tussen delagoa-ruigtes.
Die kamp is tussen die groot wildevye- en jakkalsbessiebome geleë met verskeie ander fauna en flora in oorvloed. Die area is ’n wildkykersparadys.
Verblyf voldoen aan verskeie gaste se vereistes en is ideaal vir dié wat op soek is na ’n selfsorg-bosveldervaring.
Daar is ’n mini-winkel by ontvangs wat die basiese items verkoop soos vuurhout, ys en Telkom-telefoonkaarte. Daar is geen voedsel soos vleis beskikbaar nie.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1538
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Biyamiti Camp-weg, Kruger Wildtuin, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink SANParks Biyamiti Bushveld Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 70 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Biyamiti Camp-weg, Kruger Wildtuin, 1320, Mpumalanga