Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Bontle Rest Camp

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
3.9
Sharon T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Just perfect. We really enjoyed our time at Marekele National Park. The ablutions were clean, and the campsite was quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dis 'n baie rustige kamp. Die kamp in die winter, buite skoolvakansies, is baie stil en min toeriste deur die week. Naweke is daar meer kampers. Meeste van die kampers is buitelandse toeriste en hulle is almal baie vriendelik, stil en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Ons het egter die besoek aan SANParks Bontle Rest Camp baie geniet en sal dit weer daarheen gaan. Met ons aankoms was daar geen staanplek beskikbaar nie. Gelukkig is die staanplekke baie groot en 'n medekamper het ingestem dat ons met hulle kaan deel aangesien hulle die volgende dag sou vertrek. 'n Ander paartjie met 'n klein dogtertjie het die volgende dag dieselfde ervaring gehad as ons en ons het hulle saam met ons op die staanplek laat opslaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mei 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Hanlie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Netjies, professionele diens. Baie geniet, alhoewel ons nie baie wild gesien het nie. Swembad sou bonus wees. Pragtige tentkamp eenheid. Skoon en netjies. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2020

Great hospitality and very well equipped. The views around the park, especially in the Big 5 area alone was worth the trip. Everyone was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Heerlik gekamp en baie diere op ons voorstoep gesien. Renosters, kameelperde en baie boksoorte het elke middag in die kamp kom wei. Baie rustig, netjies en skoon. Was 'n belewenis. Paaie kort bietjie aandag na al die reën. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1423

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 384
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 384
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 256 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R510, Marakele Nasionale Park, Thabazimbi, 0387, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM7q0Eq9cKusqJM6xwpKY3mEee1KtfR0NNXAdkYLNz62VeoDcC4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R384 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Off the R510 Marakele National Park 0387 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.520986 27.492618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang