SANParks Boulders Bush Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boulders Bushveld Camp-weg, Krugerwildtuin, 0826, Limpopo
- Vanaf R12 057 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
SANParks Boulders Bush Lodge is in die wêreldbekende Krugerwildtuin geleë. Dit is 'n privaat selfsorg-lodge en word eksklusief verhuur aan 'n groep van 12 gaste op 'n slag. Boulders Bush Lodge is ongeveer 25 km suid van Mopani, in die noorde van die Krugerwildtuin.
Dié lodge is 'n eksklusiewe privaat lodge met 'n unieke styl en atmosfeer. Daar is verskeie kamers en badkamers en bied gaste ten volle privaatheid siende dat slegs inwoners toegang tot die lodge het.
Verblyf is beskikbaar in 1 bungalow met 4 beddens en 4 ander bungalows wat elke toegerus is met 2 beddens. Die majestueuse rotse vorm deel van die agtergrond van die bungalows wat op stelte gebou is met hout paadjies wat elkeen met mekaar en die gemeenskaplike area verbind. Die kamers is naby aan mekaar, sonder om privaatheid prys te gee, wat dit ideaal maak vir gesinne of vriende wat die natuur se rustigheid saam wil beleef.
Die eerste bungalow beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer waarvan die een 'n bad het en die ander een 'n stort. Sonkrag word slegs gebruik vir ligte en waaiers. Daar is geen kragpunte vir toebehore in die bungalows nie.
Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, eetkamer, kroeg, sitkamer, braai en 'n uitkykdek. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Braaigeriewe word voorsien. Die uitkykdek bied gaste 'n onbelemmerde uitsig oor die Mopane veld wat 'n privaat watergat omring.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1370
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Boulders Bushveld Camp-weg, Krugerwildtuin, 0826, Limpopo
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Limpopo
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boulders Bushveld Camp-weg, Krugerwildtuin, 0826, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang