Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Camdeboo National Park

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Vera B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlik rustig. Ons gesin van vier het twee aande by Camdeboo gekamp. Die kampplekke is lekker privaat en die badkamers skoon en netjies. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam, maar die blou-apies is 'n groot probleem. Bedags moet alles kos te alle tye toegesluit of weggepak word, anders gaan 'n ratse apie daarmee weghol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lieflike skaduryke kamp staan plek. Skoon ablusies. Heerlike wegbreek. Ja, ons het 2 nagte gekamp. Groot, netjiese skaduryke staanplek. Skoon en goed versorgde ablusies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Kamp vir 'n nag. Op pad Johannesburg toe, was dit ons oorslaapplek vir die aand. Baie gemaklik gesien ons net 'n tent gehad het. Kombuis met stoof en vrieskas is baie hulpsaam. Badkamers is baie skoon. Klomp wilde hamsters op die terrein, en een het in ons kar beland. Maar seker alle deure bly altyd toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Camdeboo Nation Park is value for money. We had an amazing time at Camdeboo National Park. We stayed at the campsite for 5 nights. The campsite was clean, neat and well-maintained. We were really impressed. The staff was super friendly and helpful. They made us feel welcome. The campsite is perfectly situated and there is so much to see and do in GraafReinette. We loved the 4x4 routes in the park, it was breathtakingly beautiful. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieze L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lekker boskamp! Wonderlike atmosfeer in die bos. Tent mooi ingerig. Lekker braai fasiliteite. Passop vir al die nuuskierige apies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Die kampplek is baie netjies en hulle het ons na ure ontvang. Baie lekker gekamp. Staanplekke baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Heerlik gekamp. Ons groepie het 3 nagte gekamp en dit terdeë geniet. Alles het aan ons verwagtinge voldoen. Valley of Desolation is 'n absolute wonder om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

El-mari J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Baie lekker. Netjies en skoon. Nie net die slaap-area maar die hele park.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juanita V
Kort verblyf
4.6
Mrt 2023

Privaat kampterreine in die natuur. Lekker groot en privaat kampterreine. Goeie geriewe. Staff baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liané V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Dit was lekker. Ons het min wild gesien. Ons sal weer gaan. Die berge en roetes was die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1391

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 358
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 358
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 98 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAScVyS3RYoNEWU5mnjzko4y6inJnh6DWfM5R34LMyR5CNsvTZnw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R358 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Off the N9 Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.220172 24.540482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang