Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Camdeboo National Park

  • Kapasiteit: 98 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R358 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SANParks Camdeboo National Park is in die Karoo geleë en omring die Oos-Kaapse dorpie, Graaff-Reinet byna heeltemal. Die Karoo het miljoene jare gelede tot stand gekom en is een van die wêreld se groot natuurlike wonders. Camdeboo Nasionale Park bied insig in dié unieke streek en ekosisteem, om nie van die prentjiemooi landskap te praat nie.

Die verblyf by Camdeboo Nasionale Park is op die vloedvlakte van die Nqweba-dam geleë en word via die Lakeview-hek op die N9 in Middelburg se rigting bereik. Die verblyf is deel van die park se wildkykareas. Die park is die tuiste van buffels, boksoorte soos die gemsbok, eland, rooihartbees en springbok, asook kleiner soogdiere soos die swartrug-jakkals en verskeie voëlspesies.

Met nagenoeg 100 000 jaarlikse besoekers, is die Vallei van Verlatenheid die top-toeristebestemming in dié streek.

Daar is 'n aantal 4x4-roetes in die oostelike en westelike gedeeltes van die park. Dagbesoekers is welkom en kan verskeie besienswaardighede soos die Vallei van Verlatenheid en 'n aantal piekniekplekke besoek of rondry en wildkyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Vera B
Gesin met tieners
5.0
Heerlik rustig. Ons gesin van vier het twee aande by Camdeboo gekamp. Die kampplekke is lekker privaat en die badkamers skoon en netjies. Die personee...
Sien meer
Sep 2024
Bianka H
Saam met lewensmaat
4.8
Great location with privacy. Beautiful unique camping site. However, there wasn't toilet paper in the ladies' bathroom.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Meldon K
Gesin met tieners
4.8
Omgewing is mooi. Ablusie kan beslis verbeter. Mooi area.
Nov 2024
Johan M
Gesin met tieners
4.6
Camdeboo National Park sal ons beslis aanbeveel! Goeiemôre. Camdeboo National Park sal ons beslis aanbeveel, die badkamer kort 'n upgrade, soos die me...
Sien meer
Des 2024
Wessel B
Saam met lewensmaat
4.0
Gerieflik en baie veilig. Alles was goed en netjies, maar die ekstra koste sonder my keuse is iets om aan te dink.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1530

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langs die N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink SANParks Camdeboo National Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 358
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 358
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 98 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAScVyS3RYoNEWU5mnjzko4y6inJnh6DWfM5R34LMyR5CNsvTZnw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R358 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Off the N9 Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.220172 24.540482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang