Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Crocodile Bridge Rest Camp

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Elaine M
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Absoluut wonderlik gewees. Vriendelike personeel, netjies en skoon. Dit was heerlik gewees. Oral in en om Crocodile Bridge is dit netjies, 'n pragtige winkel. Die bungalow was netjies en op hulle plek. Diens was uitstekend van die personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Deidre V
1 nag
5.0
Mei 2022

Fantasties. Puik, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Uitstekend. Daar was net 'n irriterende motoralarm wat ons deur die nag gepla het. Verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
LekkeSlaap Internal
SANParks Crocodile Bridge Rest Camp
Baie dankie vir die resensie. Ek is so jammer om te verneem dat die motoralarm jul so gesteur het. Ons sal die nodige doen om te verseker dat gaste so spoedig moontlik na hul alarms omsien indien hul afgaan. Andersins, is ek baie bly om te hoor jul het dit geniet.

Marlene N
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2021

Ongelooflike ervaring Ons kamp gewoonlik en die safaritent was regtig 'n aangename ervaring. Sal dit definitief weer probeer en beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raynier V
1 nag
4.0
Jan 2020

Wonderful stay. The tent camp is very neat and clean. The fan in the tent helped a lot in the hot summer nights. Will recommend Crocodile Bridge Rest camp to anyone. I had a pleasant (one) night stay. Will make a booking again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
LekkeSlaap Internal
SANParks Crocodile Bridge Rest Camp
Good Day Raynier, Thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your stay .

Marie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Enjoyed our stay. Thank you to the website for your support!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2019

We had a lovely time in the Kruger. Will definitely go back. We were at Skukuza and I'll recommend it to travelers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1415

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 414
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 194 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R571, Nasionale Krugerwildtuin, Komatipoort, 1350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs5fy4ElNDXpIyxHzEMnFr9aiUyZ8N1bwnMGIcE0Sej5k0kl5bh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Off the R571 Kruger National Park 1350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.358439 31.893527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang