Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Elandsberg Wilderness Camp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Tania K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Blissful; tranquil; in peace with nature. We were pleasantly surprised when we arrived at our accommodation. Fantastic views, safe and secure, and really the units had everything we needed. Although our stay was very memorable, I do think that certain facts could have been made clearer with the listing description. For example: (1) Knowledge of a sleeper couch in the lounge area, given that we were 3 adults and 1 child. It meant that there was not a separate bed for the additional adult, and thus the child had to sleep on the couch. (2) No electricity made us believe that there is nothing! We were not aware that the unit was fully operated by solar panels and thus there will be lights, a fridge, microwave - this was a great surprise in the end, but we came with a camp freezer, etc! (3) Communicated the real distance (in km) to reception and the units from either ways to enter the reserve - recommendation to actually publish a map of the reserve (similar to what we got when we arrived at reception) to know how far we still have to drive when we entered the reserve. In the end, our stay was amazing; so please see this as positive feedback to be well prepared for our next. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sean H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

A great getaway from people. Very peaceful and enjoyable. Facilities were clean and the accommodation was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Heerlik gekuier. Stilte was hemels en bure is nie in sig. Was 'n plesier om in die. Heerlik gebly. Sal volgende jaar weer daar wees. Geen spieël in badkamer. Voëlsmis teen mure. Verder was alles baie lekker en rustig. Geen WiFi is die beste ding. Dankie. Ons kon heeltemal afskakel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette M
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Nov 2024

Average. Ons kon in 4 dae net een keer stort en ek weet dit gaan oor die natuur, maar dalk 'n gordyn in die slaapkamer. Was elke oggend 5h30 wakker oor die son.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lieze L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wonderlike verblyf ombring deur die beeldskon Tankwa natuur. Dié verblyf het al ons verwagtinge oortref: groot, oop vertrekke, lieflike swembadjie, en al-wat-'n-man-is se droom braai! Elke huisie is heerlik privaat en uitstekend ingerig. Die stilte snags was besonders en kon weer die sterrehemel opnuut ervaar en waardeer! Kliëntediens was puik en vriendelik, veral toe hulle ons kom help met ekstra braaihout!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrich N
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Volmaan in die Tankwa met 'n vuur op die stoep. Ons sal nooit die plek vergeet nie. Stort en oop vlaktes was iets besonders. Swembad was nie die beste vir swem nie, was baie vuil, vol snaakse sluim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edzard B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

3 aande saam familie. Die verblyf is pragtig. Die huisies kort wel bietjie algemene onderhoud. Die swembadnet is fodde en 'n gevaar vir klein kindertjies. Die grondpaaie is rof maar is rybaar met hoë voertuie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elzaine M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2023

Perfekte karoo-wegbreek met gesin. Ons gesin was 4 mense, maar ons het in 1-slaapkamerkothuis beland. Bespreking wys egter ons het vir 4 bespreek. Moes 'n fout aan die webtuiste se kant gewees het?

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2023

Avontuurlustig. Ons verblyf was perfek geleë in die Park met 'n pragtige uitsig. Wat ons vakansie beter sou maak is om beter ingelig te word deur Ontvangs oor die volgende: Daar is geen opvangs in en om die Park nie, alhoewel daar Wi-Fi by Ontvangs is. Mens kan ook (baie goeie!) hout koop by Ontvangs. Dit is wel 'n 20 km rit na ontvangs (in een rigting). Die paaie rondom en in die Park is tans verspoel op plekke en sal aanbeveel dat mens met minimum 'n 2x4 voertuig dit aanpak. Ons moes selfs met 'n 4x4 voertuig op verskeie kere omdraai omdat dit nie moontlik was om aan te hou ry nie. Dit vat ook heelwat langer om van een punt tot 'n volgende te kom en mens moet daarvoor beplan. Dit sou baie help as Ontvangs kon aandui met ons aankoms watter paaie nie toeganklik is nie. Die brug tussen Tankwa en Calvinia is verspoel en glad nie toeganklik nie (selfs met 'n bekwame 4x4 voertuig) ten spyte dat Ontvangs steeds aandui dat mens met die pad tot by Calvinia kan kom. Middelpos het al vir meer as 'n jaar nie brandstof nie, ten spyte daarvan dat dit genoem word as een van die naaste plekke waar mens brandstof kan kry. Gannaga Lodge het blykbaar 'n brandstoftenk, maar ons het dit eers later uitgevind en kan nie bevestig dat dit die geval is nie. Ons het die kraanwater gedrink sonder probleme, maar sou aanbeveel mens vat jou eie water as mens nie gewoond is aan die smaak nie. Die eenheid was toegerus met alles wat ons nodig gehad het! Daar is sonpanele so elektrisiteit was nie 'n probleem nie. Pak definitief 'n verkyker en voëlboek in! En doen navorsing oor die natuurlewe voor die tyd omrede daar nie opvangs is nie, en baie interessante natuurlewe is waarvan mens meer gaan wil weet.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicholas C
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Pity about the electricity. You said it had paraffin lamps. There was even a TV. The road from Ceres was awful. Had not been graded for ages and was very badly corrugated. We left via the Calvinia entrance. Much better. Even the Sutherland entrance/pass was badly stoned due to flood damage. I thought I had booked a 2 bedroom unit but it only had 1 bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1441

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 868
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 868
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKLvY6Cm7Qffs4wq7e9dkXkwvRViym7FANWgwX38y75qReZWadj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 868 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Off the R355 Tankwa Karoo National Park 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.17505 19.973786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang