Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Elandsberg Wilderness Camp

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 868 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SANParke Elandsberg Wilderness Camp is in die Tankwa Karoo Nasionale Park geleë. Die manjifieke Tankwa Karoo Nasionale Park strek oor die grens van die Noord- en Wes-Kaap provinsies, met die Roggeveld-platorand in die ooste, Cederberge in die weste, en Klein Roggeveldberge in die suide.

Hierdie geïsoleerde en romantiese Elandsberg-kothuise is 18 km van die Parkonthaal by Roodewerf, in die heuwels bekend as Elandsberg, geleë. Elke kothuis het 'n en suite-badkamer, 'n kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, 'n sonkrag-yskas, eetgerei, breekware en kooktoebehore, paraffienlampe en kerse, en 'n leefarea met 'n slaapbank en 'n kaggel. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n plonspoel, sonstoele, buite-eetmeubels en ingeboude braaigeriewe.

Die rustieke ontwerp van die kothuise gee die besoeker 'n ware natuurervaring, met 'n treffende aandsonsondergang oor die Roogeveld-platorand. Elke kothuis spog met pragtige uitsigte oor die Karoovlaktes en die imposante Roggeveld Platorand. Die kothuise is ver genoeg van mekaar af gespasieer om privaatheid te handhaaf, maar tog naby genoeg vir groepe om verskillende kothuise saam te bespreek.

Deur die gebruik van die plaaslik vervaardigde ongebakte klei-en-strooistene met gedeeltes van mure wat met rots gebou is, word 'n vervloë era opgeroep, een van eenvoudiger tye. Voorbeelde van hierdie boumetode kan ook gevind word in die vele ruïnes binne die park.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lieze L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike verblyf ombring deur die beeldskon Tankwa natuur. Dié verblyf het al ons verwagtinge oortref: groot, oop vertrekke, lieflike swembadjie, en...
Sien meer
Mei 2023
Ulrich N
4.8
Volmaan in die Tankwa met 'n vuur op die stoep. Ons sal nooit die plek vergeet nie. Stort en oop vlaktes was iets besonders. Swembad was nie die beste...
Sien meer
Jan 2023
Tania K
Saam met vriende
4.6
Blissful; tranquil; in peace with nature. We were pleasantly surprised when we arrived at our accommodation. Fantastic views, safe and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Sean H
Saam met lewensmaat
4.6
A great getaway from people. Very peaceful and enjoyable. Facilities were clean and the accommodation was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Edzard B
Gesin met klein kinders
4.6
3 aande saam familie. Die verblyf is pragtig. Die huisies kort wel bietjie algemene onderhoud. Die swembadnet is fodde en 'n gevaar vir klein kindertj...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1388

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink SANParks Elandsberg Wilderness Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 868
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 868
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKLvY6Cm7Qffs4wq7e9dkXkwvRViym7FANWgwX38y75qReZWadj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 868 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Off the R355 Tankwa Karoo National Park 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.17505 19.973786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang