SANParks Gannakouriep Wilderness Camp
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
- Vanaf R1 141 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParks Gannakouriep Wilderness Camp is in die Richtersveld Oorgrenspark in 'n klipperige vallei met 'n wilde gevoel geleë.
Gannakouriep Wilderniskamp bied verblyf in 4 seilhutte. Een van hierdie hutte is rolstoelvriendelik. Elke hut het sy eie unieke ontwerp en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n sonkrag-yskas, gasstoof, kookgerei, eetgerei en breekware toegerus. Die hutte het elk 'n 12 volt-sonkragbeligtingsstelsel, maar paraffienlampe is ook beskikbaar indien daar probleme met die ligte is. Buite elke hut is daar 'n stoep met 'n tafel en stoele, asook braaigeriewe.
Neem asb. kennis dat die water by Gannakouriep 'n baie hoë mineraalinhoud het en dus nie geskik is om te drink nie. Gaste moet asb. hul eie drinkwater en vuurmaakhout saambring. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word benodig om die kamp te bereik.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Thandeka Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 1255
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langs die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap