Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Glen Reenen Rest Camp

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.4
Veiligheid
4.0
Winton L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Asemrowend, vars buitelig. Baie lekker, ongelooflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Byron W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Recharging. It was fantastic, beautiful location, shady and sheltered and right at the foot of the mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin-mari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ongelooflik. Beeldskoon. Wonderlik. Wonderlik soos altyd! Dit is elke jaar 'n hoogtepunt om terug te gaan vir 'n lekker kamp. Altyd netjies en almal is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie lekker gebly, sal weer daar gaan bly as die geleentheid dit toelaat. Lekker gebly. Alles was netjies en skoon en alles het reg gewerk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christiaan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Perfekte huisie vir twee persone. Sal definitief weer van dit gebruik maak. Ons het na kantoorure eers daar opgedaag. Toe het ons gesukkel om ons sleutel op te tel, want die sekuriteit was nog nie aan diens nie. Die kamer was skoon en netjies, en die yskas het nie goed gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry H
Kort verblyf
3.2
Mrt 2024

Die plek kan beter wees. Hulle laat mense toe om musiek te speel en hard te kuier tot amper 5 uur die oggende. Dus kry jy nie die beste nagrus nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Gladwin M
Kort verblyf
3.0
Apr 2024

Ok as an overnight stop over. The campsite is satisfactory; however, it may not be the optimal location for relaxation due to its proximity to a public road. Additionally, I observed several maintenance issues, such as non-functioning ground lights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Aletta D
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2024

Pragtige omgewing waar niks instand gehou is nie. Primitiewe toerusting. 'n Ander eenheid is vir ons toegeken as wat bespreek was. Yskas stukkend.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Matthew B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Very happy with our unit, very clean and spacious, everything was better than expected. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Asemrowend mooi. Baie mooi geleë tussen die berge. Waterval met 'n diep swemgat op die terrein. Dis naby genoeg aan Clarens. Twee roetes Oribi en Blesbok om te ry met baie mooi uitkykpunte en wild om te besigtig. Temperatuur was matig koelerig soggens in die rondawel. Rondawels was skoon en netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1302

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R283
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R283
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 360 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R712, Golden Gate Highlands National Park, Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaSoz7KnjvZtLIjXseIUybSMiK5ChgqPG3oilSk2MyzykFcyKea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R283 per nag, vir 2 mense 46 5 1 4 Off the R712 Golden Gate Highlands National Park 9869 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.506424 28.617386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang