SANParks Glen Reenen Rest Camp
- Kapasiteit: 360 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R712, Golden Gate Highlands National Park, Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
- Vanaf R283 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParks Glen Reenen Rest Camp is in die Golden Gate Highlands Nasionale Park teen die voorheuwels van die Malutiberge in die Noordoos-Vrystaat geleë. Dié ruskamp is naby die Golden Gate Hotel en Chalets en is ideaal vir natuurliefhebbers wat verkies om nader aan die natuur te wees.
Gaste kan kies tussen verblyf in rondawels, langwerpige rondawels en gesinskothuise. Daar is enkelbeddens, dubbelbeddens en stapelbeddens beskikbaar. Die kamers het slaapplek vir 2 tot 6 gaste en die gesinskothuise beskik oor 3 slaapkamers.
Daar is karavaanstaanplekke en kampplekke beskikbaar. Braai-, opwas- en ablusiegeriewe is beskikbaar en daar is kragpunte by die kampplekke.
Glen Reenen Rest Camp het 'n algemene handelaar en vulstasie, Brandwag kuriowinkel, gelisensieerde restaurant, koffiewinkels en 'n dameskroeg. Gaste kan ook in die natuurlike poel by Glen Reenen Rest Camp afkoel.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1409
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langs die R712, Golden Gate Highlands National Park, Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
- Gaste dink SANParks Glen Reenen Rest Camp het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oos-Vrystaatse Hooglande Vrystaat
- Kapasiteit: 360 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R712, Golden Gate Highlands National Park, Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang