Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Highlands Mountain Retreat

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1302

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 30 resensies vir SANParks Highlands Mountain Retreat
Netheid
4.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Frank H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank H

Just fix the little things like loose taps and shower head pointing at the wall.

It must be insanely difficult to manage such a remote place, and I want to say well done. Power is an issue, and I think solar should be considered because a generator is not only noisy, but was not working properly either.

Kobus S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus S

Breathtaking views. Saw a lot of game. Cabin comfortable with a nice fireplace and free wood.

Really enjoyed the mountain views and did the two self-driving loops twice.

Esther-marie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther-marie B

Ongelooflike bestemming en uitsig!

Die uitsig is pragtig. Hutte wel redelik koud omdat hul nie mooi geseël is nie.

Andre J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre J

Baie lekker ligging, maar Sanparke verwaarloos die bate!

Uitstekende ligging. Jammer oor die verwaarlosing van die fasiliteite. Betaal ten duurste, plus bewaringsfooi, en die paaie word nie onderhou nie, die huisie se krane is stukkend, geen water in die wasbak in die badkamer en TV wat nie werk nie. Baie jammer oor die reputasie.

Andre J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Andre J

Fantastiese ligging. Verblyf word swak onderhou.

TV het geen opvangs. Afstandbeheer het geen batterye nie. Yskas werk nie. Ketel is stukkend. Kraan in die kombuis is gebreek. Tegels en verf het dringend aandag nodig. Geen elektrisiteit deur die nag. Elektriese komberse het geen koppelings nie, werk dus nie. Toilet sitplek is los.

Thys L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thys L

Netjies en skoon.

Wasbak se kraan in kombuis in eenheid 5 was los. Die houtdekke en die vloere se grout binne-in die eenheid kort aandag.

Cherese L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherese L

Amazing.

Dis die mooiste, rustigste plekkie tussen die berge, baie cosy en ons het die beste tyd daar gehad.

Johann G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G

Sal weer besoek. Dit was my tweede besoek.

Baie lekker verblyf en asemrowende uitsig.

Hannes K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes K

Spectacular.

Dit was asemrowende uitsigte, en stil afgeleë. Baie wild gesien rondloop. Dit was regtig iets om te ervaar. Sal dit aanbeveel as jy bietjie wil afsluit om te rus.

David T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David T

Spectacular log cabin.

Set high in the hills, the views from here have to be seen to be believed. Well worth a visit. The log cabins are simple but adequately equipped and with a fire at night can be quite cosy. On the slopes above there is scope to watch the wildlife. When the clouds come down, nothing can be seen of course, the cabins can draughty too. The double beds are not very generous.

Jacques B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B

Baie rustig en asemrowend mooi.

Perfek vir 'n paartjie, maar ek sal nie my klein kinders soontoe vat aangesien mens in die middel van die berge is en hulle by die steiltes kan afval nie.

Joane O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joane O

Die uitstig en stilte was ongelooflik.

Mountain Retreat is 'n plek waar jy vrede kry. Dis stil en ongelooflik mooi. My negatiewe kommentaar is die plek was nie mooi skoon nie.

Pieter L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Die webblad sê 'n mens moet die sleutels by ontvangs oplaai as jy ná 17:30 arriveer. Dit is nie waar nie.

Ons was net na 14:00 by die Mountain Retreat en na 30 minute se gesukkel en rondbel, is ons ingelig dat ons die sleutels by ontvangs moet gaan haal. Ontvangs het gesê dit is altyd so: kry die sleutels by hulle. Ná 18:00 moet die sleutels by die hotel opgelaai word.

Cindy-lee B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy-lee B

Mooiste uitsig, gemaklik en goed ingerigte verblyf.

Ons het baie lekker gebly by Mountain Retreat. Die verblyf is mooi skoon en goed ingerig. En die view is amazing!

SANParks Highlands Mountain Retreat se terugvoer

Goeiedag Cindy-Lee,
Baie dankie vir die resensie. Dit maak die hart warm om te verneem dat jul so lekker gekuier het en dat jul die omgewing so baie geniet het. Ons het darem maar mooi uitsigte. Ons hoop om jul gou weer te akkommodeer.
Groete,
SANParks

SANParks Highlands Mountain Retreat
Simone S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S

Werklik ’n belewenis.

Daar was baie moeite gedoen. Hulle het hout en blits gegee. Die uitsig is uit die boeke!

Raeesa K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raeesa K

Our stay was fantastic. We were booked into one of the mountain retreat chalets. Absolutely breathtaking.

We went in July. It was very windy but the chalet comes equipped with electric blankets, warm blankets and a fireplace which I thought were sufficient. My only suggestion is to maybe take extra lighting, as the lighting in the chalets are not adequate enough. Other than that, wake up early, stand on the stoep and breath, listen to the silence and enjoy. Would definately book here again.

Hendrik V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V

Asemrowend!

Rus vir die siel en pragtige landskap.

Andrew F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew F

Amazing location, great facilites. Gotta sort out the mice.

We really enjoyed everything about the place until midnight when the mice came out. A whole gang of very assertive little guys running on the bed headboards, the beds, the couches, the walls. Could not sleep and my daughter was petrified. Had to leave early in the morning as it became to crazy.

Rupert F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rupert F

Reëlings om sleutels te kry is baie swak.

Gedurende ons verblyf was ons kos deur muise geëet. Besoeker moet gewaarsku word om hulle kos veilig in yskas te bêre. Selfs ons koffiesakkies was aan geknaag. Die vuurmaakplek is baie gevaarlik en ek het my kop gestamp dat dit bloei. Baie skerp punt wat uitstaan.

Werner P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner P

Dis regtig baie mooi en weggesteek in die berge.

Al wat nie lekker is nie, is die stort - die stortkoppe is bitter klein en verstop en op dag 2 was daar geen water nie. Sal graag weer wil gaan.

Carmen B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Carmen B

Pragtige omgewing, maar akkommodasie was teleurstellend.

Die uitsig van jou houthut se stoep is asemrowend mooi! Ongelukkig was van die eetgerei in die laaie en kaste vuil en net half gewas. Die vrieskaslaaie was ook baie vuil. Daar is definitief jare laas instandhouding gedoen in die hutte. As dit nie vir dit was nie, sou ek graag weer soontoe wou gaan.

Angie M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie M

Absolutely breathtaking

We enjoyed and absorbed every second we were there. The views are beyond belief, the silence is so soothing and it is just such a special place to stay at and really truly rest.

SANParks Highlands Mountain Retreat se terugvoer

Hi Angie,

Thank you so much for your valuable review. We are glad you enjoyed your stay.

Kind Regards,

SANParks Highlands Mountain Retreat
Diaan H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diaan H

Baie lekker wegbreek vir 'n Huweliksherdenking.

Die ligging was fantasties. Baie mooier as op die fotos. Ons het baie goeie diens ontvang. Het regtig moeite gedoen om ons te akkomodeer.

Paul V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Goed toegeruste houthut, met alles wat nodig is. Pragtige uitsig.

Aangename verblyf in houthut met asemrowende uitsig. Goed toegerus met alles wat nodig is - breekgoed, eetgerei, mikrogolf, yskas, stoof, kaggel, braaier. Hoogs aanbeveel. Onthou net om vuurhoutjies of aansteker saam te vat.

Ronell K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell K

Ongelooflike uitsig.

Die eenheid kort bietjie aandag, een van die vensters in die hoofslaapkamer was gebreek, die kantgordyn is geskeur, die voordeur sukkel om te sluit. Die eenheid was wel baie skoon en die uitsig was asemrowend.

Tanya K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K

We totally loved Golden Gate.

The log cabin, the park, and nearby Clarens is a must for a romantic getaway!

Marike D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike D

Heaven on earth.

Amazing time spent and ladies at reception went the extra mile to ensure we had wood in our cabin. Will definitely visit again.

Esme V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme V

Fantastiese ligging, heerlik stil en gerieflike verblyf.

Ons het heerlik gebly. Pragtige omgewing en baie privaat. Die houthuis is goed toegerus. Beter braaigeriewe sal egter waardeer word. Die Weber-braaier buite op die stoep was stukkend!

Adéle C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adéle C

Fantastiese wegbreek.

Personeel vriendelik en behulpsaam. Mountain Retreat is in 'n pragtige omgewing geleë, genoeg privaatheid, natuurskoon en fauna en flora is uitstekend. Beslis waarde vir geld.

Rudy V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudy V

Pragtig natuurskoon rustig.

Ontvangs was swak - nie geweet wie ek is en moes eers al my bespreekbewyse lewer, nie geweet ek was al daar in verlede nie. Moes 'n eksta bedrag betaal, want ek is nie 'n lid van SANParke nie - ek dit nie geweet nie. Daar was nie 'n braai/weber by my unit nie. Het by een van die ander units gaan leen. Om 2 sakkies hout te los met 4 stukke hout in 'n sakkie vir die binnekaggel is 'n grap, moes eie hout gaan koop het. Was 3 nagte daar en die staff het langsaan gebly en lawaai met harde musiek met tye.

Vanaf
Vanaf R1 823
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 823
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R712, Golden Gate Highlands Nasionale Park, 40 km vanaf Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz861PbA6KvDVuoYPPqDAguJAALeaESWbuXCRCjcdDiHf8j16Hm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 823 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Off the R712 Golden Gate Highlands National Park 9869 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.489317 28.642226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang