Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Highlands Mountain Retreat

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.6
Frank H
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Just fix the little things like loose taps and shower head pointing at the wall. It must be insanely difficult to manage such a remote place, and I want to say well done. Power is an issue, and I think solar should be considered because a generator is not only noisy, but was not working properly either.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Breathtaking views. Saw a lot of game. Cabin comfortable with a nice fireplace and free wood. Really enjoyed the mountain views and did the two self-driving loops twice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Esther-marie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Ongelooflike bestemming en uitsig! Die uitsig is pragtig. Hutte wel redelik koud omdat hul nie mooi geseël is nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre J
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Baie lekker ligging, maar Sanparke verwaarloos die bate! Uitstekende ligging. Jammer oor die verwaarlosing van die fasiliteite. Betaal ten duurste, plus bewaringsfooi, en die paaie word nie onderhou nie, die huisie se krane is stukkend, geen water in die wasbak in die badkamer en TV wat nie werk nie. Baie jammer oor die reputasie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Andre J
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Aug 2024

Fantastiese ligging. Verblyf word swak onderhou. TV het geen opvangs. Afstandbeheer het geen batterye nie. Yskas werk nie. Ketel is stukkend. Kraan in die kombuis is gebreek. Tegels en verf het dringend aandag nodig. Geen elektrisiteit deur die nag. Elektriese komberse het geen koppelings nie, werk dus nie. Toilet sitplek is los.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Thys L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2023

Netjies en skoon. Wasbak se kraan in kombuis in eenheid 5 was los. Die houtdekke en die vloere se grout binne-in die eenheid kort aandag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cherese L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Amazing. Dis die mooiste, rustigste plekkie tussen die berge, baie cosy en ons het die beste tyd daar gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Sal weer besoek. Dit was my tweede besoek. Baie lekker verblyf en asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Spectacular. Dit was asemrowende uitsigte, en stil afgeleë. Baie wild gesien rondloop. Dit was regtig iets om te ervaar. Sal dit aanbeveel as jy bietjie wil afsluit om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David T
1 nag
4.6
Mrt 2022

Spectacular log cabin. Set high in the hills, the views from here have to be seen to be believed. Well worth a visit. The log cabins are simple but adequately equipped and with a fire at night can be quite cosy. On the slopes above there is scope to watch the wildlife. When the clouds come down, nothing can be seen of course, the cabins can draughty too. The double beds are not very generous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1317

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 823
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 823
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R712, Golden Gate Highlands Nasionale Park, 40 km vanaf Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz861PbA6KvDVuoYPPqDAguJAALeaESWbuXCRCjcdDiHf8j16Hm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 823 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Off the R712 Golden Gate Highlands National Park 9869 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.489317 28.642226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang