SANParks Highlands Mountain Retreat
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R712, Golden Gate Highlands Nasionale Park, 40 km vanaf Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
- Vanaf R1 823 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParks Highlands Mountain Retreat is in die Golden Gate Highlands Nasionale Park aan die voet van die Malutiberge in die noord-oostelike Vrystaat geleë. Die Highlands Mountain Retreat is die perfekte wegbreek vir besoekers wat op soek is na 'n afgeleë ligging. Die houthuisies bied 'n fantastiese uitsig oor die omliggende Maluti-omgewing.
Dié luukse kamp beskik oor 8 houthuisies. Die houthuisies is 2200 m bo seespieël en verseker gaste 'n asemrowende uitsig op die omliggende Malutiberge - 'n uitsig wat nie met enige ander vergelyk kan word nie.
Vrede, rustigheid en afsondering is presies wat hier by die 8 perfek-vir-winter ruim houthuisies gevind sal word, aangesien hulle ontwerp is om hitte tydens die winterseisoen binne te hou, en koelte gedurende die somer. Daar is ten volle toegeruste kombuise, ruim badkamers en wonderlike kaggels.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1423
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langs die R712, Golden Gate Highlands Nasionale Park, 40 km vanaf Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
- Gaste dink SANParks Highlands Mountain Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oos-Vrystaatse Hooglande Vrystaat
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R712, Golden Gate Highlands Nasionale Park, 40 km vanaf Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang