Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Jo-Anne's Cottages

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.8
Jan H
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2022

A beautiful location but medium accommodation. Few essential items were lacking in kitchen. Good option if you want to spend a night in the park. The accommodation in my opinion was somewhat overpriced for what was offered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jacques H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2021

Rustig en puik ligging. Mooi ligging, sou graag meer loopplek wou gehad het. Areas teen lagoon is privaat en ontoeganklik. Verder baie goeie geriewe en uitleg.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Patricia P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Great, secluded and beautiful views. No plug power in the cottage for cell phone or other.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2019

Het een nag se verblyf geniet, maar gedink dis nogal duur in vergelyking met ander verblyf op ons Weskus trip. Pragtig geleë. Verblyf uiters voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruan M
1 nag Saam met vriende
4.4
Des 2019

Pragtige vreedsame verblyf op die lagoon. Die plek is perfek vir iemand wat wil wegkom van die wêreld af vir 'n ruk. Daar is geen kragpunte nie, en die yskaste en warm water werk met gas. Die beligting is met solar so daar is ligte in en buite die plek. Daar is geen boeke of vermaak nie, so as jy maklik verveeld raak, bring 'n boek of twee.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1370

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 267
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 267
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R27, Weskus Nasionale Park, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwPGsaqOMJIf0ux2im1CLTnDribtBaoBztwEXqTuefKwuYUCXgI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 267 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Off the R27 West Coast National Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.18206 18.07189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang