SANParks Kokerboomkloof Camp Site
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die N7, Richtersveld Transfrontier Park, 8290, Noord-Kaap
- Vanaf R288 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParks Kokerboomkloof Camp Site is in die Richtersveld Transfrontier Park en skuil in 'n kloof wat 'n gunsteling is onder fotograwe en 'n tuiste bied vir van die beste rotsformasies in die Richtersveld. Die naaste waterbron is by Richtersberg wat 32 km ver is.
By Kokerboomkloof Camp Site is kampeerterrein teen groot klippe. Dit is 'n baie rustieke kamp en het 8 staanplekke met droë toilette. Daar is geen storte of wasgeriewe nie. Daar is ook geen water beskikbaar nie, besoekers moet asb. hul eie voorraad saambring. 'n 4x4-voertuig met hoë grondvryhoogte word vereis.
Besoeker kan van klip tot klip spring en die mees asemrowende rotsformasies gewaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1533
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Vanaf die N7, Richtersveld Transfrontier Park, 8290, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die N7, Richtersveld Transfrontier Park, 8290, Noord-Kaap