Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

SANParks Koringkorrelbaai Coastal Camp Site

Kampeer/karavaan
Wo.
12de12Mrt
Do.
13de13Mrt
Vr.
14de14Mrt
Sa.
15de15Mrt
So.
16de16Mrt
Mo.
17de17Mrt
Di.
18de18Mrt
Wo.
19de19Mrt
Do.
20ste20Mrt
Koringkorrelbaai Camping CK6
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Koringkorrelbaai Camping CK6
Tariewe is op 'n kampbasis en gaste moet alles saambring wat hulle vir kamp benodig.
Die tarief sluit 1% gemeenskapsfonds in.
Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R100 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R100 vir SADC-burgers en R50 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Geen winkel-, restaurant-, brandstof- of OTM-fasiliteit is beskikbaar in Namakwa Nasionale Park nie en gaste moet hul eie vuurmaakhout saambring. Voertuigbrandstof- en OTM-fasiliteite is beskikbaar in die nabygeleë dorp, Springbok, 87 km weg.
In die binneland kan besoekers gebruik maak van sedans of 2x4-voertuie, maar om die meeste van die Park te geniet, sal hulle 'n 4x4 nodig hê. Op die oomblik het die park slegs 'n beperkte padnetwerk beskikbaar vir sedanvoertuie.
Dit is 'n oortreding om blomme te pluk of om plante of enige ander materiaal uit die park te verwyder.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale parke is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wildlewe te voer, teken jy hul doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 178
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 178
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Namakwa Nasionale Park, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApxunfdeh9LjxDYHynVicCcrsHCMWnHyDJPrxTsnnRkT8vTk4Br?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R178 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Off the N7 Namaqua National Park 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.655472222222 17.463805555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456