SANParks Lilydale Rest Camp
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Thandeka Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 1264
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Elize V - Sep 2023
Algehele gradering
Lilydale was 'n onverwagte geskenk. Wat 'n wonderlike ervaring.
Roelien D - Jun 2023
Algehele gradering
Mooi reservaat.
Michelle D - Jul 2022
Algehele gradering
Stunning views with nice and clean rooms. Just a pity that the restaurant is closed, but that is understandable in this economic climate.
Chantel S - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Rustige atmosfeer, goeie ontvangs.
Beverly S - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi - die hele wereld is groen.
Stephan P - Aug 2021
Algehele gradering
Vir 'n SANParks ruskamp was die groot teleurstelling dat aangrensende gaste toegelaat word om kliphard musiek te speel die hele middag en aand wat ek daar was deur hulle voertuig radio. Baie hartseer.
Willem V - Jun 2021
Algehele gradering
Mokala National Park sal ons definitief weer sien.
Roelene U - Jan 2020
Algehele gradering
Baie baie lekker en gesellig. Baie diere gesien en ons het die natuur sommer baie geniet. Die swembad by Lillydale kamp kort bietjie aandag. Ons het lekker geswem maar ek stel voor hulle kry professionele swembaddienste in om die pomp en creepy te hersien.
Alet-mari V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig en mooi.
Annabe J - Jul 2019
Algehele gradering
Nie wat ons gewoond is van Parkeraad nie.
Laetitia C - Jun 2019
Algehele gradering
A memorable stay. Game drives with animals around every corner, clean crisp air, sun set braais, warm snug accommodation.
Ruaan V - Jun 2019
Algehele gradering
Very nice stay!
Carina D - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf, baie diere.
- Kapasiteit: 41 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N12, Mokala Nasionale Park, 8301, Noord-Kaap