Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Lilydale Rest Camp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lilydale was 'n onverwagte geskenk. Wat 'n wonderlike ervaring. Die hele Mokala-reservaat het ons verwagtinge oortref. Lilydale het die ervaring soveel beter gemaak. Om die hele tyd die wonderlike uitsig oor die rivier te hê. Die huisie was netjies en het alles gehad wat mens benodig. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Mooi reservaat. Die diere is mak, ons kon hulle van baie naby sien. Paaie was mooi instandgehou. 4x4 roetes is mooi aangedui.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Stunning views with nice and clean rooms. Just a pity that the restaurant is closed, but that is understandable in this economic climate. Please note that even though only some of the roads within the reserve is marked as 4x4 only, the road to get to the Lilydale gate would be very rough for a normal sedan or hatchback.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Dit was baie lekker. Rustige atmosfeer, goeie ontvangs. Die ligging is baie mooi. Plek is baie netjies en skoon. Ons is baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Mokala National Park sal ons definitief weer sien. Ons huisie teen die krans langs die Rietrivier was asemrowend en sielskos. Eeden, die SAN Park offisier, se vriendelike en proffesionele ontvangs by die hek was welkom na ‘n lang dag op die pad. Die park spog met renosters en buffels en baie bokspesies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverly S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2021

Baie mooi - die hele wereld is groen. Die ontvangsdame was glad nie vriendelik nie! Sy het nie een keer geglimlag nie. Dis baie sleg dat die restaurante nie meer werkend is nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan P
1 nag
3.0
Aug 2021

Vir 'n SANParks ruskamp was die groot teleurstelling dat aangrensende gaste toegelaat word om kliphard musiek te speel die hele middag en aand wat ek daar was deur hulle voertuig radio. Baie hartseer. Glad nie op standaard wat mens verwag van SANParks. Ook vir die prys - geen koffie/tee/suiker of melk en in vergelyking met ander verblyf wat minder as helfde die prys is kry mens soveel meer.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Roelene U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Baie baie lekker en gesellig. Baie diere gesien en ons het die natuur sommer baie geniet. Die swembad by Lillydale kamp kort bietjie aandag. Ons het lekker geswem maar ek stel voor hulle kry professionele swembaddienste in om die pomp en creepy te hersien. Lekker gekuier dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annabie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2019

Nie wat ons gewoond is van Parkeraad nie. Die park is pragtig, maar ons het gevoel die huisies is nie op die standaard wat ons van die parkeraad gewoond is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Heerlike verblyf, baie diere. Ons het heerlik gekuier by Mokala, Lilydale. Baie diere gesien. Rerig die moeite werd. Elke toer deur ons mooie land moet Mokala insluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1302

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 131
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 131
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Mokala Nasionale Park, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3oFKynGq5VlNZ4aOpyKrLvmZK1GJe1Q9YItfewClxsO2lmaFPD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 131 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Off the N12 Mokala National Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.038579584744 24.503387128975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang