Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Mopani Rest Camp

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Irral N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker. Was baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lieflike Kruger vakansie. Baie lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khathutshelo D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Another great stay. Thanks again for another great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tania L
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Okt 2024

Goeie samesyn as huisgesin. Vreeslik lekker, behalwe dat die bobbejane gepla het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anne-marie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Bungalow lyk goed. Net die kakkerlakke! Blyplek pragtig. Ongelukkig baie kakkerlakke gewees. Groot en klein. Maak asb. werk daarvan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Giulia Emilia O
1 nag Gesin met tieners
3.6
Aug 2024

The unforgettable view of the river. Stunning view, a complete immersion in nature, rooms are big but old, the restaurant is very good for food, but as usual, there is a very long wait.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Dis pragtig, skoon en netjies. Die bestuur en al die personeel is vriendelik en behulpsaam. Regtig puik. Al die koperkrane blink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Baie rustige en netjiese kamp. Die kamer was baie netjies en elke dag skoongemaak. Die kamp was rustig met 'n baie mooi uitsig oor die Pioniersdam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Des 2022

Staff at resort constantly questioning our booking. Staff at the resort questioned our booking every time they saw me. Arguing we only booked for 2 days and then I had to prove it was actually 4 days. There were also bats in the rondawel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ramudzuli S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

I enjoyed sitting at restaurant with the dam view. I am coming back very soon. I can't wait for my next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1383

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 555
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 555
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 494 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopani Restcamp-weg, Krugerwildtuin, Tsende, 0826, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYKGHK1n2BDJg9asbdOJNfF5EVbhj6va9lUVTPTNce2UAbg0TpA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 555 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Mopani Restcamp Road Kruger National Park 0826 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.521661 31.399061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang