Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Mosu Lodge

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1303

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir SANParks Mosu Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elmari K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari K

Heerlike, rustige wegbreek.

Mosu is nie ver van Kimberley af nie. Ideaal vir 'n vinnige wegbreek vir 'n groep vriende of gesin.

Shani V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani V

Lieflike verrassing in die middel van nêrens en êrens!

Lieflike chalets met mooiste uitsig. Grondpad was moeite, maar beloning die moeite werd! Was gelukkig om 'n verskeidenheid wild te sien. Heerlike braaiplek. Sal 'n kuier daar aanbeveel.

Pauline V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline V

By Mokala vind jou siel rus.

Soos altyd is Mokala vir ons 'n hartsplek waar ons regtig rus kan vind. Behalwe vir die diere is die voëls 'n groot bonus aangesien ons voëlkykers is.

Belinda W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda W

Very comfortable and relaxing.

On our arrival at approximately 16h00 we were greeted by a whole host of various antelope which made the trip worthwhile, so much so that we would love to visit again. A word of warning for those with sedan vehicles, rather avoid using the Lilydale road to and from the N12 as the corrugations are extreme.

Rudi F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi F

Lekker gewees.

Baie lekker dag gewees. Verblyf was lekker, baie diere gesien en die game drive-gids het homself goed van sy taak gekwyt.

Anien B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anien B

Awesome plek.

Ons probeer elke keer as ons in Kimberley se omgewing is, daar te gaan bly. Die rustigheid en natuurskoon is fantasties en ek kan dit vir almal aanbeveel. Kos in die restaurant is altyd lekker en huisies goed ingerig. Dankie vir 'n lekker verblyf.

Izelle G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izelle G

Rustige naweek wegbreek in die natuur!

Rustige atmosfeer naby die natuur! Wye verskeidenheid wild om te besigtig. Vriendelike diens en netjiese geriewe.

Gert E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert E

Was baie lekker.

Sal dit altyd weer wil besoek.

Vanaf
Vanaf R1 313
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 313
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Mokala Nasionale Park, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi0WW6xh3a8XyAUQUMRI96EnTrvcwZ1r1GEGY6UWvKnZ3VVeMuZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 313 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Off the N12 Mokala National Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.172535 24.350264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang