SANParks Mosu Lodge
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N12, Mokala Nasionale Park, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 313 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParks Mosu Lodge is in die Mokala Nasionale Park geleë. Mokala is SANParke se nuutste park, sowat 70 km suidwes van Kimberley en wes van die N12 na Kaapstad. Mokala lê tussen die heuwels en die landskap spog met verskeie koppieveldheuwels en groot, oop vlaktes.
Mosu Lodge bied 15 selfsorgeenhede met lugversorging. Alle eenhede het en suite-badkamers en buitebraaigeriewe. Elke eenheid het houtmeubels van hoë gehalte. Daar is nie 'n pad vir voertuie na die Universal-eenheid by Mosu Lodge nie, die voertuie word by die ontvangsarea parkeer wat so 50 tot 60 m van die eenheid af is. Daar is ’n plaveide voetpaadjie tot by die eenheid.
Mosu Lodge het ’n swembad, buite-lapa, sitarea en kuierarea met ingeboude kaggel en uiters moderne konferensiegeriewe. Gaste kan ook begeleide wildritte geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1425
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langs die N12, Mokala Nasionale Park, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink SANParks Mosu Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bo-Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N12, Mokala Nasionale Park, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang