Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Mountain Zebra National Park

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Luami Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Stunning landscapes, lots of animals - gem of South African National Parks! It was our first time at Mountain Zebra - the park is stunning and the facilities are top class! I highly recommend a stay at Mountain Zebra (we camped, and the campsite was lovely and facilities pristine).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Will visit again. All staff are so friendly and helpful. Wonderful stay, saw lots of game, surrounding mountain scenery is so beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Uitstekend. Jip, dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tracy V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

A peaceful and special stay, the highlight being the cheetah tracking experience. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Flip T
Kort verblyf
4.0
Sep 2024

Aangenaam. Tweede oorbly in die park. Baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kathy B
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Accommodation was great, but the number of animals seen in the park was very disappointing. It makes one think that there is either poaching going on or just another corrupt and poorly functioning government-owned entity. A very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marylou E
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2021

It was a really lovely stay. We saw so many animals and birds, but would have loved to have seen the lion, buffalo and rhino as well. The scenery was beautiful and we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wi-an C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2021

Rustige omgewing met baie wild. Netjies kampterrein met skoon en ruim ablusiegeriewe, kombuis en heerlike swembad vir afkoel. Uitstekende vriendelike diens met klein winkel vir die nodigste as jy iets vergeet. Die oord by die kampplekke en die chalets is baie mooi onderhou en swembaddens is heerlik en skoon. Sal dit beslis aanbeveel vir 'n rustige naweek met lekker wildkyk/

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
LekkeSlaap Internal
SANParks Mountain Zebra National Park
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit opreg. Ek is geweldig gelukkig dat jul dit so geniet het, en, ek hoop dat ons jul gou weer kan verwelkom en akkommodeer.

Joe K
1 nag Gesin met tieners
4.4
Okt 2021

Heerlike, luukse verblyf met alles wat jy nodig het. Mooi park en baie interessante landskap. Beste kwaliteit verblyf nog ooit waar ons gebly het by SANParke. Hoop hulle sal dieselfde bou by ander parke.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2021

Heerlik en insiggewend. Het op verskillende wildritte gegaan. Was baie insiggewend - het op elke wildrit iets anders oor die diere in die park geleer. Restaurant se kos was heerlik. Gesinseenheid waarin ons gebly het was netjies en goed toegerus. Baie gemaklik. Sal beslis weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1411

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 404
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 404
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 282 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R61, Mountain Zebra Nasionale Park, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAohzAnt3nWO0jpZmaax9iFehAEkxnAlXJ8gIRqLrB8qdmB8KmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R404 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Off the R61 Mountain Zebra National Park 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.223795051932 25.479456429569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang