Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Orpen Rest Camp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R531, Krugerwildtuin, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
  • Vanaf R1 702 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Orpen-ruskamp in die wêreldbekende Krugerwildtuin is sentraal geleë op die westelike grens van die Park, sowat 500 km vanaf Gauteng. Orpen kan verkry word via 'n paar verskillende roetes, naamlik Orpen en Phalaborwa Gates. Die toegangspaaie is almal in goeie toestande met die hoofpaaie wat almal nasionale paaie is. Die naaste hek is Orpen-hek, wat 500 m van die hoofkamp af is.

Orpen is 'n klein en pragtige kamp wat sy naam ontleen het aan die van van die skenker van die land, Eileen Orpen. Die verspreide bome en wyd oop vlaktes bedek deur soet gras lok baie blaaiers. Dit lok weer die opvallende jagluiperd, leeu en luiperd. Bekend vir sy diversiteit van habitat en wild, bied Orpen besoekers 'n uitstekende geleentheid om noue ontmoetings met olifante, renosters, buffels, leeus en luiperds in 'n natuurlike omgewing te ervaar. Wildehonde, jagluiperds, sebras en kameelperde is ook inheems aan hierdie area, 'n paradys vir die natuurlewe-entoesias.

Die Orpen Rest Camp bied 'n winkel, 'n gemeenskaplike wassery, vulstasie, gemeenskaplike kombuise en ablusiegeriewe, braaigeriewe, 'n swembad vir oornagbewoners en 'n dagbesoekerpiekniekarea.

Aktiwiteite by Orpen Rest Camp sluit in begeleide boswandelings, en oggend, nag en dag wildritte in die geselskap van opgeleide veldgidse, Timbavati Piekniekterrein wat sowat 55 km buite die kamp geleë is, en Ratel Pan Bird Hide wat sowat 58 km buite die kamp geleë is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1373

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langs die R531, Krugerwildtuin, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
  • Gaste dink SANParks Orpen Rest Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 702
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 702
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R531, Krugerwildtuin, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAktBKhFLAxzGSOxifs5x7wfO0uEFa3oRv8pxkyVxguw4yHEh2LL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 702 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Off the R531 Kruger National Park 1360 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.474373 31.390885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang