Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Pafuri Border Rest Camp

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Mockford Cottage GC2/4
Vanaf
Vanaf R 3 045
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Mockford Cottage het 1 slaapkamer, 2 badkamers en ’n ingeslote stoep met ’n kombuisie. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens, ’n dakwaaier en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Die ingeslote stoep het 2 driekwartbeddens, ’n en suite-badkamer met ’n stort en wasbak. Die kombuisie is ook op die ingeslote stoep en het ’n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en ’n wasbak. Mockford Cottage het ’n buite-braai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. ’n 1% gemeenskapsfonds is ingesluit.

Huisreëls

Vanaf 1 September 2017 moet besoekers ouer as 18 jaar ‘n ID, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, soos ‘n bestuurslisensie, toon wat skandeer sal word om toegang tot die park te verkry.
‘n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R440 vir buitelanders, R220 vir SAOG-besoekers met ‘n geldige paspoort en R110 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ‘n geldige ID word gehef wanneer die park betree word.

Slegs in noodgevalle sal laat-inklok vir gaste met voorafbespreekte verblyf by die kampe binne 10 km van die ingangshek toegelaat word onderhewig aan die volgende:
- Onder geen omstandighede word dit toegelaat by die Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke nie.
- Geen inklok na 21:00 onder geen omstandighede nie.
- 'n Addisionele koste per voertuig is van toepassing: R710 per voertuig met 8 of minder insittendes en R1490 per voertuig met 9 of meer insittendes.
- Dit moet vooraf met die hek en ruskamp gereël word.
- Bewyse van noodgeval wat aankoms vertraag het sal vereis word.

Gaste moet voorsorgmaatreëls teen malaria neem as hulle Pafuri Border Rest Camp besoek.
As gaste in die aand rondloop moet hulle asb. flitse saamneem.
Anders as ’n bank wat oop is van Maandae tot Vrydae en Saterdagoggend by Skukuza en Skukuza and an ATM at Skukuza and Letaba, no cash OTM by Skukuza and Letaba is daar geen ander geldtrekgeriewe in die park beskikbaar nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Gaste moet asb. nie die diere voer nie, hulle raak aggressief.

Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kampe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Rook is verbode in die eenhede.

Neem asb. kennis van die hektye:

Ingangshek oopmaaktye:
Okt-Mar: 05:30
Apr-Sep: 06:00

Kamphek oopmaaktye:
Okt: 05:30
Nov-Jan: 04:30
Feb-Mar: 05:30
Apr-Sep: 06:00

Kamphek toemaaktye:
Aug - Okt: 18:00
Nov - Feb: 08:30
Mar - Apr: 18:00
Mei - Jul: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Doctor's House GH6
Vanaf
Vanaf R 4 606
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Doctor’s House het 3 slaapkamers, 3 badkamers en ’n ruim ingeslote stoep met ’n kombuisie, eetarea en sitkamer. Die eerste slaapkamer het het 2 driekwartbeddens, ’n kaggel en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens en ’n en suite-stort met ’n toilet en wasbak. Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, eetgerei, breekware, kookgerei en ’n wasbak toegerus. Die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die ingeslote stoep het banke, ’n dakwaaier en ’n tafel met sitplek vir 2 gaste. Mockford House het ’n buite-braai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. ’n 1% gemeenskapsfonds is ingesluit.

Huisreëls

Vanaf 1 September 2017 moet besoekers ouer as 18 jaar ‘n ID, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, soos ‘n bestuurslisensie, toon wat skandeer sal word om toegang tot die park te verkry.
‘n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R440 vir buitelanders, R220 vir SAOG-besoekers met ‘n geldige paspoort en R110 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ‘n geldige ID word gehef wanneer die park betree word.

Slegs in noodgevalle sal laat-inklok vir gaste met voorafbespreekte verblyf by die kampe binne 10 km van die ingangshek toegelaat word onderhewig aan die volgende:
- Onder geen omstandighede word dit toegelaat by die Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke nie.
- Geen inklok na 21:00 onder geen omstandighede nie.
- 'n Addisionele koste per voertuig is van toepassing: R710 per voertuig met 8 of minder insittendes en R1490 per voertuig met 9 of meer insittendes.
- Dit moet vooraf met die hek en ruskamp gereël word.
- Bewyse van noodgeval wat aankoms vertraag het sal vereis word.

Gaste moet voorsorgmaatreëls teen malaria neem as hulle Pafuri Border Rest Camp besoek.
As gaste in die aand rondloop moet hulle asb. flitse saamneem.
Anders as ’n bank wat oop is van Maandae tot Vrydae en Saterdagoggend by Skukuza en Skukuza and an ATM at Skukuza and Letaba, no cash OTM by Skukuza and Letaba is daar geen ander geldtrekgeriewe in die park beskikbaar nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Gaste moet asb. nie die diere voer nie, hulle raak aggressief.

Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kampe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Rook is verbode in die eenhede.

Neem asb. kennis van die hektye:

Ingangshek oopmaaktye:
Okt-Mar: 05:30
Apr-Sep: 06:00

Kamphek oopmaaktye:
Okt: 05:30
Nov-Jan: 04:30
Feb-Mar: 05:30
Apr-Sep: 06:00

Kamphek toemaaktye:
Aug - Okt: 18:00
Nov - Feb: 08:30
Mar - Apr: 18:00
Mei - Jul: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Mockford House GM8
Vanaf
Vanaf R 6 131
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Mockford House het 4 slaapkamers, 5 badkamers, ’n kombuis en ’n ruim ingeslote stoep met ’n oopplan-sitkamer en eetarea. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens en ’n en suite-stort met ’n toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het 2 driekwartbeddens, ’n kaggel en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Daar is ook ’n addisionele stort en ’n bad in die huis. Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, eetgerei, breekware, kookgerei en ’n wasbak toegerus. Die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die ingeslote stoep het banke, ’n dakwaaier en ’n tafel met sitplek vir 2 gaste. Mockford House het ’n buite-braai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. ’n 1% gemeenskapsfonds is ingesluit.

Huisreëls

Vanaf 1 September 2017 moet besoekers ouer as 18 jaar ‘n ID, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, soos ‘n bestuurslisensie, toon wat skandeer sal word om toegang tot die park te verkry.
‘n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R440 vir buitelanders, R220 vir SAOG-besoekers met ‘n geldige paspoort en R110 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ‘n geldige ID word gehef wanneer die park betree word.

Slegs in noodgevalle sal laat-inklok vir gaste met voorafbespreekte verblyf by die kampe binne 10 km van die ingangshek toegelaat word onderhewig aan die volgende:
- Onder geen omstandighede word dit toegelaat by die Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke nie.
- Geen inklok na 21:00 onder geen omstandighede nie.
- 'n Addisionele koste per voertuig is van toepassing: R710 per voertuig met 8 of minder insittendes en R1490 per voertuig met 9 of meer insittendes.
- Dit moet vooraf met die hek en ruskamp gereël word.
- Bewyse van noodgeval wat aankoms vertraag het sal vereis word.

Gaste moet voorsorgmaatreëls teen malaria neem as hulle Pafuri Border Rest Camp besoek.
As gaste in die aand rondloop moet hulle asb. flitse saamneem.
Anders as ’n bank wat oop is van Maandae tot Vrydae en Saterdagoggend by Skukuza en Skukuza and an ATM at Skukuza and Letaba, no cash OTM by Skukuza and Letaba is daar geen ander geldtrekgeriewe in die park beskikbaar nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Gaste moet asb. nie die diere voer nie, hulle raak aggressief.

Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kampe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Rook is verbode in die eenhede.

Neem asb. kennis van die hektye:

Ingangshek oopmaaktye:
Okt-Mar: 05:30
Apr-Sep: 06:00

Kamphek oopmaaktye:
Okt: 05:30
Nov-Jan: 04:30
Feb-Mar: 05:30
Apr-Sep: 06:00

Kamphek toemaaktye:
Aug - Okt: 18:00
Nov - Feb: 08:30
Mar - Apr: 18:00
Mei - Jul: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
Vanaf R 3 045
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pafuri Gate - Punda Maria-weg, Krugerwildtuin, 1350, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABCfILyKRcpF3Ny91YdOsTOvP2zJWzSPvQTHpf9FV3pJm6n3XMT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 045 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Pafuri Gate - Punda Maria Road Kruger National Park 1350 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.449275 31.310638

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang