Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Perdekloof Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Louis B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Ons het vir 2 nagte gekamp. Geriewe in puik kondisie. Ons het baie lekker gekamp. Vir seker die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beeld skoene natuur, 'n sig vir die oe vanuit elke hoek en wonderlike rustigheid. Ons het baie lekker gekamp, die fasiliteite was netjies en goed ingerig en groot genoeg vir ons "set-up".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jay D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Quiet and scenic camp site. A beautiful camp with all the amenities needed. Private and quiet area with plenty of birds to see. Definitely recommend a 4x4 vehicle for access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries B
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Okt 2024

Was lekker, maar die plek benodig instandhouding. Ons het lekker gekamp, maar as Sanparks net hul persele ordentlik in stand wil hou, sal dit nog lekkerder wees om by hul plekke oor te bly. Lekkende pype, stukkende krane, stukkende deure, braaier waarvan die wiele uitval. Hou net jul persele ordentlik in stand asb.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Alessandra S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2020

We loved the fact that it is secluded, therefore no noise. Beautiful surroundings. Maybe educate the staff at reception as to the do and don'ts. Also what amenities there are.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Dit is 'n rus-vir-jou-siel-ervaring. Die park en die kampplek self was fantasties. By ontvangs was ons baie vriendelik ontvang en het ons die paar dae in die park terdeë geniet. Ons is net van mening dat die grondpaaie meer gereeld geskraap en herstel kan word om te verhoed dat die sinkplate op die grondpaaie so geweldig baie raak. Ons voertuie, hoe taai ook al, ruk uitmekaar en doen mense geweldig skade op. Ek praat nie van bandskade nie, maar geweldige meganiese slytasie en vibrasie skade. Ek sluit af deur weereens te sê dat ons verblyf ervaring fantasties was en dat ek volgende keer veel langer sal wil vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harvie V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Des 2019

Die privaat ablusie en kombuis is 'n pluspunt Baie lekker gekamp, maar onderhoud van die fasiliteite bly agterweë.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1418

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 424
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 424
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7awrF7mPbFQXNyy9h2XpN0TkSDSSm86HrKFBvIrHjSklZ9g8Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R424 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Off the R355 Tankwa Karoo National Park 8190 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.2462 20.163651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang